Siberiese Khanaat

Die Khanaat van Sibir was ’n Tartaarse khanaat in die latere Siberië. Dit is bewoon deur die Siberiese Tartare, Chanti, Mansi, Nenets en Selkoep.

Khanaat van Sibir
Flag
1490 – 1598
Ligging of Sibir
Ligging of Sibir
Khanaat van Sibir in die 15de tot 16de eeu.
HoofstadTyumen (tot 1493)
Sibir (vanaf 1493)
Taal/TaleSiberiese Tataars, Chanti, Mansi, Nenets en Selkoep
GodsdiensSjamanisme
later Islam
RegeringMonargie
Historiese tydperkNuwe Tyd
 - Stigting1490
 - Verowering deur die Tsaredom van Rusland1598

Geskiedenis

wysig
Jermak se Verowering van Siberië, deur Wasili Soerikof.

Die khanaat is in die 15de eeu gestig toe die Mongole van die Huis van Djotsji aan die verbrokkel was. Die oorspronklike hoofstad was Tsjimgi-Toera. Die eerste khan was Taiboega en hy is opgevolg deur sy seun Choja or Hoca, wat weer deur sy seun Mar opgevolg is.

Die Beleg van Kazan deur die Russe in 1552 het die destydse khan Jadigar aangespoor om vriendskaplike betrekkinge met Moskou aan te knoop. Hy is egter na jare van oorlog deur Koetsjoem verslaan, wat toe khan geword het.

Verowering van Sibir

wysig

Oor die volgende 14 jaar het Rusland die khanaat geleidelik verower. In 1598 is Koetsjoem op die oewers van die Ob-rivier verslaan en dit het ’n einde aan sy bewind gebring.

Verwysings

wysig
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Khanate of Sibir

Eksterne skakels

wysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekPornhubSpesiaal:Onlangse wysigingsJaco JacobsSonnestelselSeksposisieHannes MeiringBaike: HulpBaike: GeselshoekieRacheltjie de BeerBaike: Beleidsontwerp vir beperkte gebruik van nie-vrye mediaSeksBaike: GebruikersportaalCleopatra VIIPornografieSuid-AfrikaBaike: Welkom nuwelingeBroers GrimmTweede WêreldoorlogGordelroos731SwangerskapBaike: VoorbladartikelAardeBaike: OmtrentTrappe van vergelykingPeter SnydersFanie ViljoenLys van Suid-Afrikaanse musikanteWiki BaikeBaike: SandputSangkunsEngelsWolraad WoltemadeSeksuele penetrasieIngrid JonkerMaselsHoofmeisieVingerseksTopsy SmithSeksuele opwekkingAnilingusAntoniemLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AfrikaansSkildklierMiddelmisbruikSeksueel oordraagbare infeksieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKategorie:Artikels met KULTURNAV-identifiseerdersWhatsAppOrale seksAnale seksLongontstekingIntensiewe vormVergelykings (taalkunde)Baike: General disclaimerDuitse maselsMercuriusMenslike seksuele gedragSywurmOutismeAfrikaanse WikipediaEnsiklopedieRenosterSonGebruiker:DewetOrlando BloomVerenigde State van AmerikaAardverwarmingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTuberkuloseTegnologieSinoniemEjakulasieNelson MandelaVigsRefentse MorakeHartversakingSelfstandige naamwoordSendelingposisieDanie Botha (musikant)New HavenMieliestronkAngina pectorisGalblaasBreinvliesontstekingKoorsblaarMarsKaapstadGroepsdrukBorskankerKategorie:Lande in EuropaMaanPeach van PletzenHautes-AlpesJennifer ZamudioByvoeglike naamwoord