Wikimedia Broeikas

Wikimedia Broeikas
Incubator-notext.svg
Tipe webbladWiki
Taal(e)Veeltalig, hoofsaaklik Engelstalig
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
Huidige statusAktief
URLhttp://incubator.wikimedia.org

Die Wikimedia Broeikas (Engels: Wikimedia Incubator) is 'n Wiki van die Wikimedia Stigting, wat gebruik word om kandidate vir nuwe weergawes van bestaande Wikimediaprojekte te toets. Daaronder val onder meer voorgestelde weergawes van Wikipedia in nuwe tale.

Eksterne skakels


Wikimedia Stigting 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia


Wikimedia Broeikas

Die Wikimedia Broeikas (Engels: Wikimedia Incubator) is \'n Wiki van die Wikimedia Stigting, wat gebruik word om kandidate vir nuwe weergawes van bestaande Wikimediaprojekte te toets. Daaronder val onder meer voorgestelde weergawes van Wikipedia in nuwe tale.