Meterkonvensie

Die Meterkonvensie is 'n internasionale verdrag wat in 1875 in Parys onderteken is. Onder die verdrag het agtien lande ooreengekom om saam te werk om die Franse metriese stelsel 'n gemeenskaplike stelsel vir meeteenhede te maak. Daar is ooreengekom dat veertig kopieë van die oorspronklike Franse meter en veertig kopieë van die oorspronklike kilogram gemaak sou word. Hierdie kopieë is teen mekaar gekalibreer. Een meter-artefak en een kilogram-artefak is lukraak gekies. Hierdie artefakte het wêreldwyd die meester-kopieë van die meter en die kilogram geword. Die oorblywende kopieë is versprei aan lidlande as hul nasionale kopieë van die meter en die kilogram. Drie organisasies is opgestel om hierdie werk te koördineer:[1][2]

  • Internasionale Buro vir Mate en Gewigte (Internasionale Buro vir Mate en Gewigte) of BIPM[Nota 1] is 'n stigting wat laboratorium maatingsfasiliteite aan die Meterkonverensielande verskaf. Die stigting is op 'n internasionale terrein in Sèvres naby Parys geleë. Die meesterkopie van die kilogram word ook hier bewaar.
Seël van die BIPM
  • Conférence générale des poids et mesures (Algemene Konferensie vir Mate en Gewigte) of CGPM is 'n vergadering van die lande wat die Meterkonvensie onderteken het. Sedert 1875 het 25 vergaderings van die CGPM plaasgevind – die 25de was in November 2014. Die CIPM word hier gekies en die BIPM se begroting word hier ooreengekom.

Wiki AfrikaansWiki DeutschWiki English Internasionale Buro vir Mate en Gewigte (BIPM) Die verkortings van hierdie organisasies word nooit vertaal nie.

Wiki AfrikaansWiki DeutschWiki English Verwysings "Mission, Role and Objectives" (PDF) (in Engels). Internasionale Buro vir Mate en Gewigte. Junie 2013. p. 5. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2016. Besoek op 6 April 2015.
  • "The Metre Convention" (in Engels). Internasionale Buro vir Mate en Gewigte. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 3 Januarie 2015.
  • (en) "Compendium of main rules and practices applicable to the BIPM" (PDF). Bureau International des Poids et Mesures. Oktober 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 Februarie 2019. Besoek op 12 Desember 2018. Cite journal requires |journal= (hulp)
  • Quinn, TJ (Augustus 1991). "History of the Pavillon de Breteuil" (in Engels). BIPM. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2020. Besoek op 22 Februarie 2015.
  • "Dotation du Bureau International" (PDF) (in Frans). Desember 2014. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2016. Besoek op 20 Januarie 2015.
  • "Procedure for a State to become a Member of the BIPM" (in Engels). BIPM. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2017. Besoek op 2 Augustus 2016.
  • "Member States" (in Engels). BIPM. Besoek op 23 September 2021.
  • "Associates" (in Engels). BIPM. Besoek op 23 September 2021.
  • "International Committee for Weights and Measures (CIPM)" (in Engels). BIPM. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 3 Maart 2015.
  • "General Conference on Weights and Measures" (in Engels). BIPM. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2020. Besoek op 2 Augustus 2016.
  • Wiki AfrikaansWiki DeutschWiki English Eksterne skakels Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Meterkonvensie.

    🔥 Top keywords:

    Meterkonvensie

    Die Meterkonvensie is \'n internasionale verdrag wat in 1875 in Parys onderteken is. Onder die verdrag het agtien lande ooreengekom om saam te werk om die Franse metriese stelsel \'n gemeenskaplike stelsel vir meeteenhede te maak. Daar is ooreengekom dat veertig kopieë van die oorspronklike Franse meter en veertig kopieë van die oorspronklike kilogram gemaak sou word. Hierdie kopieë is teen mekaar gekalibreer. Een meter-artefak en een kilogram-artefak is lukraak gekies. Hierdie artefakte het wêreldwyd die meester-kopieë van die meter en die kilogram geword. Die oorblywende kopieë is versprei aan lidlande as hul nasionale kopieë van die meter en die kilogram. Drie organisasies is opgestel om hierdie werk te koördineer: