Meter per sekonde
Meter per sekonde is 'n SI afgeleide eenheid van spoed (skalaar) en snelheid (vektor), wat gedefinieer word deur die afstand in meter gedeel deur die tyd in sekonde. Die simbool word algemeen as m/s en soms as m·s-1 geskryf.
Omrekenings
1 meter per sekonde is gelyk aan:
- 3,2808 voet per sekonde (afgerond)
- 2,2369 myl per uur (afgerond)
- 3,6 km/h (presies)
- 1 voet per sekonde = 0,3048 meter per sekonde (presies)
- 1 myl per uur = 0,4471 meter per sekonde (afgerond)
- 1 km/h = 0,2778 meter per sekonde (afgerond)
m/s | km/h | mph | knoop | vt./s | |
---|---|---|---|---|---|
1 m/s = | 1 | 3,6 | 2,236936 | 1,943844 | 3,280840 |
1 km/h = | 0,277778 | 1 | 0,621371 | 0,539957 | 0,911344 |
1 mph = | 0,44704 | 1,609344 | 1 | 0,868976 | 1,466667 |
1 knoop = | 0,514444 | 1,852 | 1,150779 | 1 | 1,687810 |
1 vt./s = | 0,3048 | 1,09728 | 0,681818 | 0,592484 | 1 |
(Die waardes in vet druk is presies.)
Sien ook
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladCarles PuigdemontC/2022 E3 (ZTF)GetalMarie AntoinetteSelfstandige naamwoordTrappe van vergelykingSpesiaal:Onlangse wysigingsAntoniemByvoeglike naamwoordIntensiewe vormSuid-AfrikaFotosinteseMaroela MediaLettergreepEienaamISO 8601RegeringMaatskappyWiskundige terminologiePuberteitGeldBloedgroepVersamelnaamThe Lion KingKoringAirbus A380TurksFabergé-eierSinoniemTsjeggiese WikipediaDinastiePetrus LombardusManchester UnitedIBMAbessiniese katLodewyk XVI van FrankrykKoninklijke Nederlandse Akademie van Wetenschappen