Lys van lande volgens onafhanklikheidsdatum

Wikimedia lysartikel

Onder volg 'n Lys van lande in chronologiese volgorde volgens onafhanklikheidsdatum. Lande wat deur meer as een onafhanklikheidsgebeurtenis gegaan het of op verskillende tye verskillende vorms van onafhanklikheid verkry word meer as een keer gelys.

Voor 1200

DatumNasieGebeurtenis
221 v.C.ChinaHerverenig deur die Qing-dinastie
c. 270 n.C.JapanHeerskappy van Keiser Ojin, die eerste historiese keiser. Die datum van sy heerskappy is egter onseker. Onafhanklikheid van Japan word egter op circa 660 v.C. geskat (volgens oorlewering Keiser Jimmu)
c. 1ste eeu v.C.- 3de eeu n.C.EthiopiëDie Axumite Koninkryk verskyn as 'n belangrike handelsnasie in die omgewing van vandag se Eritrea en noordelike Ethiopië. Ethiopië is die enigste land in Afrika wat sy onafhanklikheid behou het tydens die stormloop vir Afrika en wat onafhanklik gebly het behalwe vir 'n vyfjaar tydperk van Italiaanse besetting
3 September 301San MarinoMaak aanspraak daarop om die wêreld se oudste republiek te wees
681BulgaryeEerste Bulgaarse Ryk
843DuitslandNa die Verdrag van Verdun was Oos-Francia die gebied onder die beheer van Ludwig die Duitser (Lodewyk die Duitser). Dit is 'n voorloper van moderne Duitsland, en die kern van die Heilige Romeinse Ryk wat kort daarna gestig sou word.
843SkotlandVerenig deur Kenneth I van Skotland.
843FrankrykNa die Verdrag van Verdun was Wes-Francia die gebied onder beheer van Karel die Kale, wat spoedig die Frankiese Koninkryk geword het. Dit is vernoem na die Germaanse stam, die Franke, en is die voorganger van vandag se Frankryk.
872NoorweëVerenig deur Harald I van Noorweë ná die Slag by Hafrsfjord
927EngelandAlgehele vereniging van die Heptargie onder Athelstan
966PoleKerstening en vereniging onder Mieszko I
10de eeuDenemarkegeorganiseer as 'n verenigde staat deur Harold Bluetooth in ongeveer 980
1001Hongaryevereniging deur Koning Stephen I
1035KastiliëFerdinand I van Kastilië, die eerste Koning van Kastilië. Uit die Koninkryk van Leon.
23 Junie 1128PortugalAfonso Henriques, later Koning Afonso I van Portugal, verslaan die magte van Teresa van Leon by die Slag van São Mamede en word dus die enigste heerser van die land. Hy het Dux van Portugal geword in 1128, Prins van Portugal in 1129, en Koning van Portugal in 1139. Onafhanklikheid is deur die Koning van Leon erken in 1143 en deur die Pous in 1179.
1156OostenrykVerhoog van 'n Beierse markgraafskap na 'n onafhanklike hertogdom onder die Babenbergs in die Privilegium Minus

1200–1799

DatumNasieGebeurtenis
1238ThailandVestiging van die Sukhothai koninkryk, tradisioneel beskou as die eerste Thai koninkryk
1253LitaueMindaugas het Litaue gekersten en is gekroon tot Koning van Litaue
1278Andorragevorm onder die gesamentlike soesereiniteit van die Franse graaf van Foix en die Spaanse biskop van Urgell
1291Switserlanddatum van die Federale Akte
1419Monacobegin van die heerskappy van die Huis van Grimaldi
1480RuslandEinde van die Mongoolse juk. Begin van die Na-Mongoolse Russiese selfregering
2 Januarie 1492SpanjeDie Reconquista eindig met die val van Granada. Die gebeurtenis word tradisioneel beskou as die skep van die moderne Spanje
1512SpanjeAnneksasie van Navarra, die laaste onafhanklike koninkryk waarvan die grondgebied nou deel vorm van die Koninkryk van Spanje
1579Nederlandhet onafhanklikheid van Spanje verklaar tydens die Tagtigjarige Oorlog
1650Omanuitwerping van die Portugese
26 Maart 1707Koninkryk van Groot Brittanjevereniging van Engeland en Skotland
23 Januarie, 1719Imperiale Prinsdom van Liechtenstein
1768Nepalverenig deur Prithvi Narayan Shah
4 Julie 1776VSAhet onafhanklikheid verklaar van Groot Brittanje

1800–1899

DatumNasieGebeurtenis
1 Januarie 1801Verenigde Koninkrykvereniging van Groot Brittanje en Ierland
1 Januarie 1804Haïtivan Frankryk
12 Julie 1806Liechtensteinvan die Heilige Romeinse Ryk
20 Julie 1810Colombiavan Spanje
16 September 1810Meksikovan Spanje
18 September 1810Chilivan Spanje
14 Mei 1811Paraguayvan Spanje
9 Julie 1816Argentiniëvan Spanje
25 Maart 1821Griekelandvan die Ottomaanse Ryk
28 Julie 1821Peruvan Spanje
15 September 1821Costa Ricavan Spanje
15 September 1821El Salvadorvan Spanje
15 September 1821Guatemalavan Spanje
15 September 1821Hondurasvan Spanje
15 September 1821Nicaraguavan Spanje
7 September 1822Brasiliëvan Portugal
6 Augustus 1825Boliviavan Spanje
25 Augustus 1825Uruguayvan Brasilië
13 Januarie 1830Venezuelavan Groot-Colombia
13 Mei 1830Ecuadorvan Groot-Colombia
4 Oktober 1830Belgiëvan Nederland
27 Februarie 1844Dominikaanse Republiekvan Haïti
26 Julie 1847Liberiëgestig deur gewese Amerikaanse swart slawe
17 Maart 1861Italiëlaaste unifikasie van Italië
16 Augustus 1863Dominikaanse Republiekvan Spanje
11 Mei 1867Luxemburgvan Nederland
1 Julie 1867Kanadadominium status gegun deur die Verenigde Koninkryk
9 Mei 1877Prinsdom van Roemeniëvan die Ottomaanse Ryk
13 Julie 1878Prinsdom van Serwiëvan die Ottomaanse Ryk
13 Julie 1878Prinsdom van Montenegrovan die Ottomaanse Ryk
12 Junie 1898Filippynevan Spanje
10 Desember 1898Kubavan Spanje

1900–1939

DatumNasieGebeurtenis
1 Januarie 1901AustraliëFederasie van ses Britse kolonies
20 Mei 1902Kubavan Spanje
3 November 1903Panamavan Colombia
7 Junie 1905Noorweëunie met Swede ontbind
26 September 1907Nieu-Seelanddominium status deur VK gegun
31 Mei 1910Suid-AfrikaUnie van Suid-Afrika gevorm as Britse Dominium
1 Januarie (12 Februarie O.S.) 1912Republiek Chinavan Qing-dinastie
28 November 1912Albaniëvan die Ottomaanse Ryk
6 Desember 1917Finlandvan Rusland
16 Februarie 1918Litauevan Rusland en Duitsland
24 Februarie 1918Estlandvan Rusland and Duitsland
28 Oktober 1918Tsjeggo-Slowakyevan Oostenryk-Hongarye
1 November 1918Noord-Jemenvan die Ottomaanse Ryk
11 November 1918Poleonafhanklikheid van Russiese gebiede beste deur die Sentrale Magte
18 November 1918Letlandvan Rusland and Duitsland
1 Desember 1918Yslandhet 'n soewereine staat onder die Deense Kroon geword
1 Desember 1918Koninkryk van Joego-Slawiëunie van Serwië, Montenegro en dele van die voormalige Oostenryk-Hongarye
19 Augustus 1919Afganistanvan VK beheer oor Afgaanse buitelandse sake
11 Julie 1921Mongoliëvan China
6 Desember 1921Ierse Vrystaatvan VK volgens verdrag, die grootste deel van die eiland Ierland het 'n onafhanklike nasie geword wat as die Ierse Vrystaat bekend gestaan het, later die Republiek van Ierland; deel van die eiland, Noord-Ierland is steeds deel van die Verenigde Koninkryk.
30 Desember 1922Sowjetunieunie van Rusland en ander Sowjetrepublieke
29 Oktober 1923Turkyena ontbinding van die Ottomaanse Ryk
12 April 1927Verenigde KoninkrykSuidelike en westelike deel van Ierland nou regeer deur die Ierse Vrystaat wat van die Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland afgeskei het in 1922. Formele naamverandering na Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Noord-Ierland om dit na te volg.
11 Februarie 1929Vatikaanstadvan Italië
3 Oktober 1932Irakvan Volkebondmandaat onder Britse administrasie

1940–1949

DatumNasieGebeurtenis
31 Januarie 1941Ethiopiëvan Italië
10 April 1941Onafhanklike Staat van Kroasiëontbinding van die Koninkryk van Joego-Slawië deur die As-magte
22 November 1943Libanonvan Volkebondmandaat onder Franse administrasie
14 Oktober 1943Filippynevan Japan
17 Junie 1944Yslandvan Denemarke
15 Augustus 1945Koreavan Japan
17 Augustus 1945Indonesiëvan Nederland
2 September 1945Viëtnamvan Frankryk
April 17 1946Siriëvan Volkebondmandaat onder Franse administrasie
25 Mei 1946Jordaniëvan Volkebondmandaat onder Britse administrasie
4 Julie 1946Filippynevan die VSA
14 Augustus 1947Pakistanvan VK
15 Augustus 1947Indiëvan VK
4 Januarie 1948Burmavan VK
4 Februarie 1948Sri Lankavan VK
14 Mei 1948Israelvan Volkebondmandaat onder Britse administrasie
15 Augustus 1948Republiek van Koreastigting van die Republiek van Korea
9 September 1948Demokratiese Volksrepubliek van Koreastigting van die Demokratiese Volksrepubliek van Korea
23 Mei 1949Federale Republiek van Duitslandvan die westelike deel van besette Duitsland
19 Julie 1949Laosvan Frankryk
8 Augustus 1949Bhoetanvan Indië
1 Oktober 1949Volksrepubliek Chinavan Republiek China
7 Oktober 1949Duitse Demokratiese Republiekvan die oostelike deel van besette Duitsland

1950–1959

DatumNasieGebeurtenis
24 Desember 1951Libiëvan Italië
9 November 1953Kambodjavan Frankryk
1 Januarie 1956Soedanvan Egipte en VK
2 Maart 1956Marokkovan Frankryk en Spanje
20 Maart 1956Tunisiëvan Frankryk
6 Maart 1957Ghanavan VK
31 Augustus 1957Maleisiëvan VK
2 Oktober 1958Guineevan Frankryk

1960–1969

DatumNasieGebertenis
1 Januarie 1960Kameroenvan Frans-geadministreerde VN trusteeskap
4 April 1960Senegalvan Frankryk
27 April 1960Togovan Frans-geadministreerde VN trusteeskap
26 Junie 1960Madagaskarvan Frankryk
26 Junie 1960Somalielandvan VK
30 Junie 1960Demokratiese Republiek van Kongovan België
1 Julie 1960Somaliëvan die Italiaans-geadministreerde VN trusteeskap
1 Augustus 1960Beninvan Frankryk
3 Augustus 1960Nigervan Frankryk
5 Augustus 1960Burkina Fasovan Frankryk
7 Augustus 1960Ivoorkusvan Frankryk
11 Augustus 1960Tsjadvan Frankryk
13 Augustus 1960Sentraal-Afrikaanse Republiekvan Frankryk
15 Augustus 1960Republiek van Kongovan Frankryk
16 Augustus 1960Ciprusvan VK
17 Augustus 1960Gaboenvan Frankryk
22 September 1960Malivan Frankryk
1 Oktober 1960Nigeriëvan VK
28 November 1960Mauritaniëvan Frankryk
27 April 1961Sierra Leonevan VK
31 Mei 1961Suid-Afrikavan VK
19 Junie 1961Kuweitvan VK
9 Desember 1961Tanzaniëvan VK-geadministreerde VN trusteeskap
1 Januarie 1962Samoavan Nieu-Seeland-geadministreerde VN trusteeskap
1 Julie 1962Burundivan Belgies-geadministreerde VN trusteeskap
1 Julie 1962Rwandavan Belgies-geadministreerde VN trusteeskap
5 Julie 1962Algeriëvan Frankryk
6 Augustus 1962Jamaikavan VK
31 Augustus 1962Trinidad en Tobagovan VK
9 Oktober 1962Ugandavan VK
12 Desember 1963Keniavan VK
6 Julie 1964Malawivan VK
21 September 1964Maltavan VK
24 Oktober 1964Zambiëvan VK
18 Februarie 1965Gambiëvan VK
26 Julie 1965Maldiwevan VK
4 Augustus 1965Cookeilandehet 'n selfregerende parlementêre regering in vrye-assosiasie met Nieu-Seeland geword
9 Augustus 1965Singapoervan die Maleisiese Federasie
26 Mei 1966Guyanavan VK
30 September 1966Botswanavan VK
4 Oktober 1966Lesothovan VK
30 November 1966Barbadosvan VK
30 November 1967Suid-Jemenvan VK
31 Januarie 1968Nauruvan die Australië-, NS-, en VK-geadministreerde VN trusteeskap
12 Maart 1968Mauritiusvan VK
6 September 1968eSwatinivan VK
12 Oktober 1968Ekwatoriaal-Guineevan Spanje

1970–1979

DatumNasieGebeurtenis
4 Junie 1970Tongavan VK
10 Oktober 1970Fijivan VK
15 Augustus 1971Bahreinvan VK
3 September 1971Katarvan VK
2 Desember 1971Verenigde Arabiese Emiratevan VK
16 Desember 1971Bangladesjvan Pakistan
10 Julie 1973Die Bahamasvan VK
24 September 1973Guinee-Bissauvan Portugal (verklaar)
7 Februarie 1974Grenadavan VK
19 Oktober 1974Niuehet 'n selfregerende parlementêre regering in vrye-assosiasie met Nieu-Seeland geword
25 Junie 1975Mosambiekvan Portugal
5 Julie 1975Kaap Verdiëvan Portugal
6 Julie 1975Comorevan Frankryk
12 Julie 1975São Tomé en Príncipevan Portugal
16 September 1975Papoea-Nieu-Guineevan Australies-geadministreerde VN trusteeskap
11 November 1975Angolavan Portugal
25 November 1975Surinamevan Nederland
26 Februarie 1976Wes-Saharavoorheen Spaans-Sahara, van Spanje. Voortdurende militêre konflik:
dele deur Marokko beset; res deur Sahrawi Arabiese Demokratiese Republiek geadministreer.
29 Junie 1976Seychellevan VK
27 Junie 1977Djiboetivan Frankryk
7 Julie 1978Solomoneilandevan VK
1 Oktober 1978Tuvaluvan VK
3 November 1978Dominikavan VK
22 Februarie 1979Sint Luciavan VK
12 Julie 1979Kiribativan VK
27 Oktober 1979Sint Vincent en die Grenadinevan VK

1980–1989

DatumNasieGebeurtenis
18 April 1980Zimbabwevan VK
30 Julie 1980Vanuatuvan Frankryk en VK
21 September 1981Belizevan VK
1 November 1981Antigua en Barbudavan VK
19 September 1983Sint Kitts en Nevisvan VK
1 Januarie 1984Bruneivan VK
1 Januarie 1986Arubavan Nederlands-Antille
21 Oktober 1986Marshalleilandevan die VS-geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking kom
3 November 1986Gefedereerde State van Mikronesiëvan die VS- VS-geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking kom

1990–1999

DatumNasieGebeurtenis
11 Maart 1990Litauevan die Sowjetunie
21 Maart 1990Namibiëvan Suid-Afrikaanse mandaat
22 Mei 1990Jemensamesmelting van Noord-Jemen en Suid-Jemen
3 Oktober 1990Duitslandunifiksie van Wes-Duitsland en Oos-Duitsland
9 April 1991Georgiëvan die Sowjetunie
25 Junie 1991Kroasiëvan Joegoslawië
25 Junie 1991Sloweniëvan Joegoslawië
20 Augustus 1991Estlandvan die Sowjetunie
21 Augustus 1991Letlandvan die Sowjetunie
24 Augustus 1991Ruslandvan die Sowjetunie, Rusland is die opvolgerstaat
24 Augustus 1991Oekraïnevan die Sowjetunie
25 Augustus 1991Belarusvan die Sowjetunie
27 Augustus 1991Moldowiëvan die Sowjetunie
30 Augustus 1991Azerbaidjanvan die Sowjetunie
31 Augustus 1991Kirgistanvan die Sowjetunie
1 September 1991Uzbekistanvan die Sowjetunie
8 September 1991Republiek van Masedoniëvan Joegoslawië
9 September 1991Tadjikistanvan die Sowjetunie
21 September 1991Armeniëvan die Sowjetunie
27 Oktober 1991Turkmenistanvan die Sowjetunie
16 Desember 1991Kazakhstanvan die Sowjetunie
1 Maart 1992Bosnië en Herzegowinavan Joegoslawië
27 April 1992Federale Republiek van Joegoslawiëgevorm as selfverklaarde opvolger tot die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoslawië
1 Januarie 1993Tsjeggiese RepubliekTjeggoslowakye verdeel in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye
1 Januarie 1993SlowakyeTjeggoslowakye verdeel in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye
24 Mei 1993Eritreavan Ethiopië
27 April 1994Suid-AfrikaTuislande heringesluit in Suid-Afrika en alle inwoners erken as burgers met gelyke regte
1 Oktober 1994Palauvan die VS-geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking kom

Sedert 2000

DatumNasieGebeurtenis
20 Mei 2002Oos-Timorvan Portugal. Oos-Timor is tussen 1975 en 1999 deur Indonesië beset.
3 Junie 2006Montenegroontbinding van Serwië en Montenegro na 'n referendum ten gunste daarvan in Montenegro
5 Junie 2006Serwiëontbinding van Serwië en Montenegro – Serwië is die opvolgerstaat
9 Julie 2011Suid-Soedanvan Soedan.
🔥 Top keywords:

Lys van lande volgens onafhanklikheidsdatum: Wikimedia lysartikel

Onder volg \'n Lys van lande in chronologiese volgorde volgens onafhanklikheidsdatum. Lande wat deur meer as een onafhanklikheidsgebeurtenis gegaan het of op verskillende tye verskillende vorms van onafhanklikheid verkry word meer as een keer gelys.