Lutesium

71ytterbiumlutesiumhafnium
Y

Lu

Lr
Lu-TableImage.svg
Algemeen
Naam, simbool, getallutesium, Lu, 71
Chemiese reekslantaniede
Groep, Periode, Bloknvt, 6, d
Voorkomssilwerig wit
Atoommassa174.967 (1) g/mol
ElektronkonfigurasieXe 6s2 4f14 5d1
Elektrone per skil2, 8, 18, 32, 9, 2
Fisiese eienskappe
Toestandvastestof
Digtheid (naby k.t.)9.841 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p.9.3 g/cm³
Smeltpunt1925 K
(1652 °C)
Kookpunt3675 K
(3402 °C)
Smeltingswarmteca. 22 kJ/mol
Verdampingswarmte414 kJ/mol
Warmtekapasiteit(25 °C) 26.86 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa1101001 k10 k100 k
teen T/K190621032346(2653)(3072)(3663)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuurheksagonaal
Oksidasietoestande3
(swak basiese oksied)
Elektronegatiwiteit1.27 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë1ste: 523.5 kJ/mol
2de: 1340 kJ/mol
3de: 2022.3 kJ/mol
Atoomradius175 pm
Atoomradius (ber.)217 pm
Kovalente radius160 pm
Diverse
Magnetiese rangskikkinggeen data
Elektriese weerstand(k.t.) (poli) 582 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë(300 K) 16.4 W/(m·K)
Termiese uitstetting(k.t.) (poli) 9.9 µm/(m·K)
Young se modulus68.6 GPa
Skuifmodulus27.2 GPa
Massamodulus47.6 GPa
Poissonverhouding0.261
Vickers hardheid1160 MPa
Brinell hardheid893 MPa
CAS-registernommer7439-94-3
Vernaamste isotope
Hoofartikel: [[Isotope van {{{isotopevan}}}]]
isoNVhalfleeftydVMVE (MeV)VP
173Lusin1.37 je0.671173Yb
174Lusyn3.31 je1.374174Yb
175Lu97.41%Lu is stabiel met 104 neutrone
176Lu2.59%3.78×1010jß-1.193176Hf
Verwysings

Lutesium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Lu en atoomgetal 71. Lutesium is genoem ná die Latynse naam van Parys (Lutetia), waar dit ontdek is. Lutesium is in 1907 byna gelyktydig, maar onafhanklik deur Georges Urbain, Carl Auer von Welsbach en Charles James ontdek. In 1909 is die ontdekking aan die Franse chemikus Georges Urbain toegeken en die element is volgens sy voorstel lutesium genoem. Die metaal het twee natuurlike isotope. Een is stabiel, die ander is radioaktief maar het 'n lang halfleeftyd.

Die element word dikwels tot die f-blok gereken, maar omdat dit 'n volle 4d14-subskil besit word dit ook dikwels as 'n 5d1-oorgangsmetaal beskou en in die skandiumgroep geplaas. Omdat die Lu3+-ioon net volle elektronskille bevat is dit diamagneties en sy oplossings in kleurloos.

Eksterne skakels

HHe
LiBeBCNOFNe
NaMgAlSiPSClAr
KCaScTiVCrMnFeCoNiCuZnGaGeAsSeBrKr
RbSrYZrNbMoTcRuRhPdAgCdInSnSbTeIXe
CsBaLaCePrNdPmSmEuGdTbDyHoErTmYbLuHfTaWReOsIrPtAuHgTlPbBiPoAtRn
FrRaAcThPaUNpPuAmCmBkCfEsFmMdNoLrRfDbSgBhHsMtDsRgCnNhFlMcLvTsOg
AlkalimetaleAardalkalimetaleLantaniedeAktiniedeOorgangsmetaleHoofgroepmetaleMetalloïdeNiemetaleHalogeneEdelgasseChemie onbekend



Lutesium

Lutesium is \'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Lu en atoomgetal 71. Lutesium is genoem ná die Latynse naam van Parys (Lutetia), waar dit ontdek is. Lutesium is in 1907 byna gelyktydig, maar onafhanklik deur Georges Urbain, Carl Auer von Welsbach en Charles James ontdek. In 1909 is die ontdekking aan die Franse chemikus Georges Urbain toegeken en die element is volgens sy voorstel lutesium genoem. Die metaal het twee natuurlike isotope. Een is stabiel, die ander is radioaktief maar het \'n lang halfleeftyd.