H

agtse letter van die latynse alfabet
Latynse letter H
Latin letter H.svg
Latynse alfabet
ABCDEFG
HIJKLMN
OPQRSTU
VWXYZ  
Hierdie artikel handel oor die Latynse letter H. Vir ander betekenisse sien H (dubbelsinnig).

Die letter H, h is die agtste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Hotel".

Semities
H
Fenisies
H
Etruskies
H
Grieks
heta
Latyns-Romeins
H
Proto-semiticH-01.pngPhoenicianH-01.pngEtruscanC-01.pngHeta uc lc.svgRoman H

Gebruik as simbool

In termodinamika word H gewoonlik gebruik om die entalpie weer te gee. In chemie word dit gebruik om die aminosuur histidien aan te dui.

Skakels

🔥 Top keywords:

H: Agtse letter van die latynse alfabet

Die letter H, h is die agtste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord Hotel.