Gevlekte lyster
Die gevlekte lyster (Psophocichla litsitsirupa) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in oop boomveld met kort gras of kaal onderbos. Die voël is 21 – 23 cm groot en weeg 70 - 85 gram. In Engels staan die voël bekend as die Groundscraper thrush.
Gevlekte lyster | |
---|---|
![]() | |
Afgeneem te Etosha Nasionale Park, en roep-opname te Dinokengwildtuin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Psophocichla Cabanis, 1860 |
Spesie: | P. litsitsirupa |
Binomiale naam | |
Psophocichla litsitsirupa (Smith, 1836) | |
Sinonieme | |
Psophocichla litsipsirupa |
Dit is die enigste spesie wat aan die genus Psophocichla gehoort, wat op sy beurt onder die familie van lysters in die orde van sangvoëls ressorteer.
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- ↑ BirdLife International (2012). "Psophocichla litsitsirupa". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAngkor WatMenseregtedagSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontGroepsdrukVulvaSuid-AfrikaReddingskakeSeksposisieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVingerseksSwangerskapDoelwitDierKorrupsieWerkloosheidStudievaardighedeSeksGoeie VrydagTaalwetenskappeJoan MiróBasispaarSeksualiteitEeuPaloma BaezaJupitermassaKategorie:Artikels met NTA-identifiseerdersTurynSeksuele penetrasieEnkelvoudDesperate HousewivesPeerEukariootWinston ChurchillGetalClara BellarVrye sagteware