Demokrasie

Regeringsvorm gekenmerk deur gereelde en vry verkiesings met meer as een party

Demokrasie is 'n regeringsvorm gekenmerk deur gereelde en vrye verkiesings waaraan meer as een party kan deelneem, verskanste burgerregte en vrye media. Die woord het sy oorsprong uit die Griekse δημοκρατíα, wat bestaan uit δημος ("die mense"), κρατειν ("om te regeer") en die agtervoegsel íα. Dit beteken dus "regering deur die mense".

Demokrasie oor die wêreld heen: ██ Regerings wat hulself as demokrasieë definieer. ██ Regerings wat hulself nie as demokrasieë identifiseer nie: Broenei, Fidji, Noord-Korea, Oman, Saoedi-Arabië, Vatikaanstad en die Verenigde Arabiese Emirate
2019 Democracy index.svg

Sien ook


Eksterne skakels


Demokrasie: Regeringsvorm gekenmerk deur gereelde en vry verkiesings met meer as een party

Demokrasie is \'n regeringsvorm gekenmerk deur gereelde en vrye verkiesings waaraan meer as een party kan deelneem, verskanste burgerregte en vrye media. Die woord het sy oorsprong uit die Griekse δημοκρατíα, wat bestaan uit δημος (die mense), κρατειν (om te regeer) en die agtervoegsel íα. Dit beteken dus regering deur die mense.