Ceres (mitologie)

(Aangestuur vanaf Ceres (godin))

Ceres was in die Romeinse mitologie die godin van groeiende gewasse (veral graan), die oes en moederlike liefde. Haar naam is waarskynlik afgelei van die Proto-Indo-Europese wortel ker, wat letterlik "groei" beteken.

Ceres
Romeinse godin
'n Standbeeld van Ceres.
'n Standbeeld van Ceres.
NaamCeres
Godin vangroeiende gewasse, oes en moederlike liefde
SimboolSekel, koringskyf, horing van oorvloed, graan
OuersSaturnus en Ops
Broers, sustersJupiter, Juno, Neptunus, Vesta en Pluto
KindersProserpina
Griekse eweknieDemeter

Die Samniete het haar (as Kerres) in Agnone vereer.

Eksterne skakels


Ceres (mitologie)

Ceres was in die Romeinse mitologie die godin van groeiende gewasse (veral graan), die oes en moederlike liefde. Haar naam is waarskynlik afgelei van die Proto-Indo-Europese wortel ker, wat letterlik groei beteken.