Latynse letter C
Latin letter C.svg
Latynse alfabet
ABCDEFG
HIJKLMN
OPQRSTU
VWXYZ  
Hierdie artikel handel oor die letter C. Sien C (dubbelsinnig) vir ander gebruike.

C, c is die derde letter van die Latynse alfabet. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "see".

In Navo se internasionale spellingsalfabet word C uitgespreek met die woord Charlie.

Hebreeuse
gimel
Feniciese
gimel
Vroeë Griekse
Gamma
Vroeë Latynse
C
Latere Latynse
C
Hebreeuse gimelFeniciëse gimelVroeë Griekse GammaVroeë LatynLatere Latynse C

C met skryftekens

  • Ć, ć
  • Ĉ, ĉ
  • Ç, ç
  • Č, č
  • Ċ, ċ

C

C, c is die derde letter van die Latynse alfabet. In Afrikaans word die letter uitgespreek as see.