Afrikaanse naguil
Die Afrikaanse naguil (Caprimulgus pectoralis) is 'n spesie in die Caprimulgidae familie, wat in Afrika suid van die ewenaar voorkom. Dit kom van die kus van Kenia suidwaarts tot by die suidelike dele van Tanzanië, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Angola, tot by Malawi, Mosambiek, Botswana, Namibië, Suid-Afrika, eSwatini, Zambië en Zimbabwe voor. Sy kenmerkende en dikwels herhalende roep word vergelyk met die Engelse uitdrukking 'good-lord-deliver-us'. Sy naby familielid, die Swartskouernaguil kom in die meer tropiese gebiede voor.
Afrikaanse naguil | |
---|---|
![]() | |
C. p. fervidus in Limpopo, South Africa | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Caprimulgiformes |
Familie: | Caprimulgidae |
Genus: | Caprimulgus |
Spesie: | C. pectoralis |
Binomiale naam | |
Caprimulgus pectoralis Cuvier, 1816 |
Subspesies
- C. p. pectoralis
- C. p. fervidus
- C. p. shelleyi
- C. p. crepusculans
Verwysings
- ↑ BirdLife International (2012). "Caprimulgus pectoralis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Caprimulgus rufigena. |
Eksterne skakels
- Tekening Geargiveer 2 April 2010 op Wayback Machine
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekJaco JacobsTuisbladCarles PuigdemontNasionale VrouedagFanie ViljoenTradisionele literatuurNelson MandelaDramaMiddelmisbruikGeweldApartheidKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersFabelBesoedelingGroepsgebiedewetRefentse MorakeKortverhaalIngrid JonkerSuid-AfrikaMieliestronkWolraad WoltemadeSpoorloosWaterbesoedelingAardverwarmingWet op Afsonderlike GerieweWet op Bantoe-onderwysErfenisdag (Suid-Afrika)Racheltjie de BeerArmoedeSpesiaal:Onlangse wysigingsPieter W. GrobbelaarBroers GrimmDie ontstaan van die dramaA.G. VisserPoësieNedersettingRustenburgVincent Oliphant