Willie Esterhuizen
Afrikaanse akteur
Willie Esterhuizen is 'n Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in gewilde TV-reekse soos Orkney Snork Nie, Vetkoekpaleis en Gauteng-aleng-aleng.
Willie Esterhuizen | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Akteur, regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Esterhuizen het vir drie jaar dansopleiding aan die Universiteit van Kaapstad ontvang, waarna hy twee jaar drama aan die Arts Educational Schools van Londen studeer het. Twee jaar nadat hy 'n lid van KRUIK geword het, verhuis hy na Johannesburg om televisiewerk te doen.
FilmografieWysig
As regisseur:
- Vir Beter of Baie Beter (TV-reeks), 2014
- Molly en Wors die Movie, 2013
- Molly en Wors (TV-reeks)
- Stoute Boudjies, 2010
- Vaatjie sien sy gat, 2008
- Poena is Koning, 2007
- Begeertes (TV-reeks), 2007
- Lipstiek Dipstiek, 1994
- Orkney Snork Nie 2, 1993[1]
- Orkney Snork Nie (Die Moewie), 1992[2]
- Orkney Snork Nie (TV-reeks), 1989
As skrywer:
- Orkney Snork Nie (TV-reeks), 1989
- Lipstiek dipstiek, 1994
- Vetkoekpaleis (TV-reeks), 1996
- Gauteng Aleng - Aleng (Tv-reeks),2003
- Poena Is Koning, 2007
- Begeertes (TV-reeks), 2007
- Vaatjie sien sy gat, 2008
- Stoute Boudjies, 2010
- Vir Beter of Baie Beter, 2014
- Molly en Wors die Movie, 2013
- Poena(TV-reeks),2022
As akteur:
- Faan se Trein, 2014
- Molly en Wors die Movie, 2013
- Stoute Boudjies, 2010
- Vaatjie sien sy gat, 2008
- Vetkoekpaleis, 1996
- Liewe Hemel, Genis!, 1987 as Visser Botes (Vissertjie)
- Wie Laaste Lag, 1985 as Lafras
- Koöperasiestories (TV-reeks) as Vissertjie, 1983
- Wat Jy Saai, 1979 as Christiaan MacDonald
- Grensbasis 13
ToekenningsWysig
- Goue Loerietoekenning vir TV-advertensie (2002)
- Avanti-toekenning vir Beste Akteur (1999)
- Avanti-toekenning vir Beste Komedie-produksie (1999)
- Avanti-toekenning: Beste teksskrywer (1999)
- Star Tonight-toekenning: Beste teksskrywer (1994)
VerwysingsWysig
Eksterne skakelsWysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)Spesiaal:Onlangse wysigingsPoint ReyesGroepsgebiedewetApartheidLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBelastingFrankrykGodsdiensWikibaike: GebruikersportaalWikibaike: GeselshoekieAnimeEnsiemRepubliek van die Sewe Verenigde NederlandeSNACSterrestelsel803Tom SturridgeEugene CernanLisiëKaapse grondeekhoringSylvia JefferiesKliënt-bediener argitektuurGordelroosCalcio storico fiorentinoMelinda BamKaya ScodelarioGastrolietCarmen SeranoPompeiusWilly MillowitschSuid-AfrikaIndravarman IKaty MixonMatthew MorrisonThetford MinesGustav WaldauSpandauer SVSitroengrasKakamasParker YoungLotusposisieMax PerlichThomas BaptisteGletserBlitsskareMaria ErwolterWerner von FritschFanny Leander BornedalThomas van AquinoLenora CrichlowThe SimpsonsDominic MonaghanDana IveyChief John Big TreeSlag van GrahamstadAryabhataEddie LyonsBrett DierTemperatuurHarvey LembeckJosh StambergOmringklankJheronimus BoschErich DunskusDanny WellsBeloetsjeDavid RappaportJulieRolando VillazónBruniaceaeChristopher EganCiteSeerXIASTErica BoyerLeonhard HaskelFairey BarracudaAzure ParsonsMachatsjkalaSiberiese KhanaatRoofvisGaziantepEerste minister van die Verenigde KoninkrykLesley ManvilleRettaWoedeBreinErnst RotmundJonathan HadarySeksJenny O'HaraLaura ChristensenNanotegnologieMary JerroldPenny DownieGorbals