Wikimedia Commons

Aanlyn bewaarplek van beeld-, klank- en ander medialêers wat gratis gebruik kan word; deel van die Wikimedia-ekosisteem

Wikimedia Commons
Tipe webbladWiki
Taal(e)Meertalig, hoofsaaklik Engels
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
OuteurDie gemeenskap
Opgerig7 September 2004
Huidige statusAktief
URLhttp://commons.wikimedia.org/

Die Wikimedia Commons (ook bekend as die "Commons" of "Wikicommons") is 'n versameling vrye beelde, opnames en ander multimedialêers. Dit is 'n projek van die Wikimedia-stigting. Lêers wat by hierdie versameling opgelaai word kan deur al die ander Wikimediaprojekte gebruik word, insluitende Wiki Baike, Wikibooks en Wikinews.

Hoe om beelde te gebruikwysig

Beelde wat opgelaai is na Wikimedia Commons kan deur al die ander Wikimemedia projekte gebruik word; die sintaks is dieselfde as vir plaaslike beelde. Indien 'n plaaslike beeld met dieselfde naam reeds bestaan, sal dit gebruik word, andersins sal die een vanuit Commons gelaai word.

Geskiedeniswysig

Groei van Wikimedia Commons. Lêernommers met verloop van tyd.

Die projek is op 7 September 2004 gestig. Teen November 2004 het dit reeds die mylpaal van 10 000 opgelaaide medialêers bereik. Dit was ook die eerste Wikimedia-projek wat weergawe 1,4 van die MediaWiki-sagteware gebruik het.

Talewysig

Die hooftaal vir die Commons is Engels, maar die koppelvlak kan via gebruikersvoorkeure verander word om enige ander taal te gebruik (insluitend Afrikaans). Verder word sommige van die bladsye ook na ander tale vertaal.

Kopieregwysig

Sedert 2004 laat Wikimedia Commons nie meer lêers toe wat onder nie-vrye lisensies vrygestel word nie, insluitend lisensies wat kommersiële gebruik van die materiaal beperk, asook media wat onder billike gebruik val. Lisensies wat toelaatbaar is sluit in die GFDL, Creative Commons (slegs sekeres) en publieke domein.

Fotogalerywysig

Eksterne skakelswysig


Wikimedia Stigting

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wiki Baike | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontPornhubSpesiaal:Onlangse wysigings0 (getal)SeksBernice WestMarie AntoinetteWikibaike: PrivaatheidsbeleidHenry KissingerWikibaike: GeselshoekieWikibaike: GebruikersportaalGordelroosSwangerskapWikibaike: HulpSeksposisieAfrikaansVigsCleopatra VIIKategorie:PlaaswerktuieSlotmasjienGianna MichaelsSuid-AfrikaVingerseksSeksuele penetrasiePampoentjiesEjakulasieMIVWikibaike: Algemene spelfouteBosluisbytkoorsWikibaike: Welkom nuwelingeSeksueel oordraagbare infeksieBreinvliesontstekingKoorsMaselsWikibaike: OmtrentIntensiewe vormAviva PelhamPenisVoornaamwoordAnale seksWikibaike: General disclaimerTuberkuloseBloeddrukNierversakingHartversakingKersfeesDeon MeyerWaterpokkiesSkildklierWikibaike: Nuus vir gebruikersKankerWiki BaikeVergelykings (taalkunde)Orale seksDuitse maselsPornografiese subgenresOutismeMaagsweerVaginaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDie GelofteMangelontstekingMasturbasieLachnaeaTweede WêreldoorlogKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuMenslike seksuele gedragKersliedjies in AfrikaansLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Byvoeglike naamwoordAardeJan BloukaasSeksuele opwekkingApartheidHuisgenoot: Ware LewensdramasHartVulvaWikibaike: VoorbladartikelWikibaike: SandputKolorektale kankerSonnestelselLongontstekingPeach van PletzenNic de JagerBorskankerWikimedia-stigtingJavaScriptMaroela MediaAfkortingSlag van BloedrivierHannes StrydomMiddelmisbruikEngelsGalblaasNarsistiese persoonlikheidsteuring