Nebraska
Deelstaat van die Verenigde State van Amerika
Nebraska (Engels: State of Nebraska) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van rofweg 1,9 miljoen en met 'n oppervlakte van 200 520 vierkante kilometer. Dit is een van die deelstate wat in die Groot Vlaktes lê en waar landbou 'n belangrike rol in die ekonomiese lewe speel.
Deelstaat Nebraska | |||||
| |||||
Bynaam(e): Cornhuskers State | |||||
Amptelike taal(e) | Engels | ||||
Hoofstad | Lincoln | ||||
Grootste stad | Omaha | ||||
Area | 16de in die V.S. | ||||
- Totaal | 200 520 km2 | ||||
- Wydte | 340 km | ||||
- Lengte | 690 km | ||||
- Water | 1 247 km2 | ||||
- % water | 0,7 % | ||||
- Breedtegraad | 40° N tot 43° N | ||||
- Lengtegraad | 95° 19' W tot 104° 03' W | ||||
Bevolking | 38se in die V.S. | ||||
- Totaal | 1 826 341 | ||||
- Digtheid | 9,1/km2 42ste in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | Panorama Point 1 653 m | ||||
- Gemiddeld | 790 m | ||||
- Laagste punt | Missouririvier by grens met Kansas 256 m | ||||
Toetrede tot die Unie | 1 Maart 1867 (37ste) | ||||
Goewerneur | Jim Pillen (R) | ||||
Luitenant-Goewerneur | Joe Kelley (R) | ||||
Wetgewer | Nebraska Wetgewer | ||||
- Hoërhuis | Geen (eenkamerstelsel) | ||||
- Laerhuis | Nebraska Legislature | ||||
V.S. Senatore | Deb Fisher (R) Ben Sasse (R) | ||||
Tydsone | Mountain, Central UTC -7/ -6 Somertyd -6/ -5 | ||||
Afkortings | NE US-NE | ||||
Webblad | www.nebraska.gov |
Nebraska word in die noorde deur Suid-Dakota, in die ooste deur Iowa en Missouri, in die suide deur Kansas en Colorado, en in die weste deur Wyoming begrens. Dit is die 37ste staat wat tot die Unie toegelaat is.
Nebraska se bynaam is Cornhuskers State. Die woord Nebraska is uit die Chiwere-taal afkomstig en beteken 'vlak water'.
Eksterne skakels
wysig- Toerisme
- Geskiedenis
- Ekonomie
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladSpesiaal:Onlangse wysigingsGetalSeksposisieLewende en nie-lewende dingeFotosinteseSeks1940Selfstandige naamwoordSwangerskapInligtingstegnologieVerenigde State van AmerikaWhatsAppKategorie:Artikels met NDL-identifiseerdersBaike: Wat Wikipedia nie is nieSuid-AfrikaTrappe van vergelykingOrganismeGordelroosKategorie:Artikels met DSI-identifiseerders19472010Kategorie:Artikels met NLI-identifiseerders1928Kategorie:Artikels met NSK-identifiseerdersAntoniem2024198613 DesemberBaike: Algemene spelfoute2004Duitsland19461 Januarie2016Vergelykings (taalkunde)Kategorie:Artikels met SELIBR-identifiseerders20 DesemberKategorie:Artikels met GND-identifiseerders19 JanuarieDonald Trump30 April197514 JanuarieKategorie:Artikels met IMDb-identifiseerders199928 FebruarieAfrikaans194419791981Lettergreep18 DesemberKategorie:Artikels met NGV-identifiseerders2006Ekonomie202019891950Mieliestronk1992DenneboomToerisme1937196316 JulieSinoniem19261917Kategorie:Artikels met LIR-identifiseerders1987Kalium14 April192013 JulieRitme27 Maart19391914193027 Augustus20 Augustus12 Februarie13 Januarie28 Maart19541952199114 Mei28 November2013 Superrugbyseisoen200130 Maart13 Mei2014196516 Desember1982