Melk
Voedsame vloeistof wat vervaardig word deur vroulike soogdiere wat 'n kleintjie gebaar het
Melk is 'n voedsame vloeistof wat vervaardig word deur vroulike soogdiere wat 'n kleintjie gebaar het. Dit verskaf die primêre bron van voeding vir pasgeborenes voordat hulle 'n groter verskeidenheid kos kan verteer. Dit word ook verwerk om verskeie suiwelprodukte te maak soos room, botter, kaas, jogurt, roomys, kondensmelk, en vele ander voedsel- en industriële produkte.

Die melk wat deur mense geproduseer word, is moedersmelk. Babas ontvang moedersmelk deur borsvoeding, óf direk, óf deurdat die ma dit berg om die baba later te voed. In die voedselindustrie word hoofsaaklik koeimelk gebruik vir die produksie van produkte. Bokmelk, skaapmelk en ander diere se melk word egter ook soms gebruik.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons het meer media in die kategorie Melk.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir melk.
- Milking in the early days Geargiveer 28 Oktober 2005 op Wayback Machine (en)
- Vooruitgang in melkverwerking Geargiveer 28 Oktober 2005 op Wayback Machine (en)
- Year-round grazing of dairy cows in the United States Geargiveer 2 November 2005 op Wayback Machine (en)
- Boning Up on Osteoporosis (en)
- Perdemelk Geargiveer 1 Desember 2005 op Wayback Machine (en)
- Harvard School of Public Health: Calcium and Milk Geargiveer 25 Augustus 2007 op Wayback Machine: beskryf die bewerings van melkondersteuners en -kritici (en)
- Sojamelk (nl)
- Meer oor melk (nl)
- Oor die nadele en mites van melk (nl)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGroepsdrukRob HersovSpesiaal:Onlangse wysigingsGebruikerbespreking:Morne/argief 1Menslike seksuele gedragKasteel die Goeie HoopSeksueel oordraagbare infeksieTrappe van vergelykingDoelwitBaike: Hoe kan ek help?SeksSwangerskapGetalSuid-AfrikaByvoeglike naamwoordSelfbeeldSeksposisieIntensiewe vormAntoniemGeweldSelfstandige naamwoordInnes en Franna BenadéAdolessensieLeeuKaapstadBrugWiki BaikeReddingskakeLys van Suid-Afrikaanse musikanteMieliestronkVergelykings (taalkunde)VisSeksuele oriëntasieFisiese oefeningDemokrasiePuberteitSinoniemGeldSelfkonsepDjango UnchainedPornhubSusan CoetzerMansa MusaBaike: Algemene spelfouteBaike: GeselshoekieStereotipeDiabetesFotosinteseTydbestuurRegering van Suid-AfrikaIdioomMenseregteAfkortingVersamelnaamTuberkuloseKlankverskynselsLettergreepEkostelselMenslike skeletKategorie:Geboortes in 1949Tweede WêreldoorlogHomoniemGewerweldesVingerseksBelastingSeksualiteitJoodse kalenderKunsmatige intelligensieIndustriële RevolusieEkonomie van Suid-AfrikaMiddelmisbruikTienerswangerskap in Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMenstruasieAfrikaansToerismeBoelieryVerkleinwoordEjakulasieDiskriminasieVoornaamwoordSpysverteringstelselSjabloon:Inhoudsopgawe vir groot kategorieSkildklierSelKimberleyOntkiemingAngina pectorisXenofobie in Suid-AfrikaWerkloosheidAfrikaanse taalleerFred le RouxWiskundige terminologieNierversakingHomofoonGeorgeProvinsies van Suid-Afrika