Lotusposisie

Kruisbeenposisie sit wat vir meditasie gebruik word

Die lotusposisie, of padmasana (Sanskrit: पद्मासन),[1] is 'n kruisbeenposisie van antieke Indië wat vir meditasie gebruik word waarin een voet bo-op die ander been geplaas word. Dit is 'n antieke sittende liggaamshouding in joga, van voor hatha-joga af, en word algemeen in Hindoe-, Tantra-, Djainistiese en Boeddhistiese tradisies gebruik.

'n Demonstrasie van die lotusposisie.

Variasies sluit halflotus, gebonde lotus en ander in. Gevorderde variasies van verskeie ander liggaamsposisies, insluitende 'n joga-kopstand, word gedoen met die bene in 'n lotus- of halflotusposisie. Die posisie kan nogal ongemaklik wees vir mense wat nie gewoond daaraan is om op die vloer te sit nie en pogings om jouself in die posisie in te dwing kan tot beserings van die knieë lei.[2]

Shiva, die mediterende, asketiese god van Hindoeïsme, Gautama Boeddha, die stigter van Boeddhisme, en die Tirthankaras (geestelike onderwysers) in Djainism is al in die posisie uitgebeeld, veral in standbeelde. In die Weste word dit dikwels beskou as 'n simbool van gesonde lewe vanweë die verband met joga en meditasie.

Verwysings

wysig
  1. Budilovsky, Joan; Adamson, Eve (2000). The complete idiot's guide to yoga (2 uitg.). Penguin. p. 204. ISBN 978-0-02-863970-3.
  2. Acott, Ted S.; Cramer, Holger; Krucoff, Carol; Dobos, Gustav (2013). "Adverse Events Associated with Yoga: A Systematic Review of Published Case Reports and Case Series". PLOS ONE. 8 (10): e75515. Bibcode:2013PLoSO...875515C. doi:10.1371/journal.pone.0075515. ISSN 1932-6203. PMC 3797727. PMID 24146758.

Skakels

wysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekPornhubSpesiaal:Onlangse wysigingsJaco JacobsSonnestelselSeksposisieHannes MeiringBaike: HulpBaike: GeselshoekieRacheltjie de BeerBaike: Beleidsontwerp vir beperkte gebruik van nie-vrye mediaSeksBaike: GebruikersportaalCleopatra VIIPornografieSuid-AfrikaBaike: Welkom nuwelingeBroers GrimmTweede WêreldoorlogGordelroos731SwangerskapBaike: VoorbladartikelAardeBaike: OmtrentTrappe van vergelykingPeter SnydersFanie ViljoenLys van Suid-Afrikaanse musikanteWiki BaikeBaike: SandputSangkunsEngelsWolraad WoltemadeSeksuele penetrasieIngrid JonkerMaselsHoofmeisieVingerseksTopsy SmithSeksuele opwekkingAnilingusAntoniemLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AfrikaansSkildklierMiddelmisbruikSeksueel oordraagbare infeksieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKategorie:Artikels met KULTURNAV-identifiseerdersWhatsAppOrale seksAnale seksLongontstekingIntensiewe vormVergelykings (taalkunde)Baike: General disclaimerDuitse maselsMercuriusMenslike seksuele gedragSywurmOutismeAfrikaanse WikipediaEnsiklopedieRenosterSonGebruiker:DewetOrlando BloomVerenigde State van AmerikaAardverwarmingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTuberkuloseTegnologieSinoniemEjakulasieNelson MandelaVigsRefentse MorakeHartversakingSelfstandige naamwoordSendelingposisieDanie Botha (musikant)New HavenMieliestronkAngina pectorisGalblaasBreinvliesontstekingKoorsblaarMarsKaapstadGroepsdrukBorskankerKategorie:Lande in EuropaMaanPeach van PletzenHautes-AlpesJennifer ZamudioByvoeglike naamwoord