Julie

Jun - Jul - Aug
SoMaDiWoDoVrSa
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031 
2007 dag rangskikking
Al die dae


Julie is die sewende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, en het 31 dae. Julie is vernoem na Julius Caesar; voorheen is dit Quintilis genoem in Latyn, aangesien dit die vyfde maand was in die Romeinse Kalender, wat in Maart begin.

As gevolg van die woord se oorsprong, is die maand tot die 18de eeu uitgespreek soos die Engelse meisienaam Julie.

Julie begin elke jaar op dieselfde dag van die week as April en ook soos Januarie in skrikkeljare. In die Ierse Kalender word die maand Iúil genoem en is dit die derde en laaste maand van die somer.

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember
🔥 Top keywords: