Gregor Mendel
Silesiese wetenskaplike en Augustynse monnik (1822–1884)
Gregor Johann Mendel (20 Julie 1822 - 6 Januarie 1884) was 'n Tsjeggies-Oostenrykse monnik wat in sy vrye tyd geëksperimenteer het met ertjieplante. Gregor Mendel word gereeld die vader van genetika genoem omdat hy met sy ertjie-eksperimente verskeie oorerwingspatrone in die plante opgemerk het wat hy geformuleer het tot die wette van Mendel.
Gregor Mendel | |
![]() | |
Geboortenaam | Johann Mendel |
---|---|
Gebore | 20 Julie 1822 Heinzendorf bei Odrau, Keiserryk Oostenryk (tans Hynčice, Tsjeggië) |
Oorlede | 6 Januarie 1884 (op 61) Brno (Brünn), Oostenryk-Hongarye (tans Tsjeggië) |
Nasionaliteit | Keiserryk van Oostenryk-Hongarye |
Vakgebied | genetika |
Instelling(s) | Sint Thomas se Abbey |
Alma mater | Universiteit van Olomouc Universiteit van Wene |
Bekend vir | skepping van die wetenskap oor genetika |
Die standaard skrywerafkorting Mendel word gebruik om Gregor Mendel as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam genoem word.
Sien ook
wysig🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladSpesiaal:Onlangse wysigingsGetalKategorie:Artikels met SELIBR-identifiseerdersKategorie:Artikels met NLI-identifiseerdersKategorie:Artikels met NDL-identifiseerdersKategorie:Artikels met NGV-identifiseerdersKategorie:Artikels met IMDb-identifiseerdersKategorie:Artikels met NSK-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersInligtingstegnologieKategorie:Artikels met DSI-identifiseerdersKategorie:Artikels met LIR-identifiseerdersFotosinteseBaike: Wat Wikipedia nie is nie1 JanuarieKlein vyf diereWhatsApp2024Geskiedenis van AfrikaansSwangerskapAfrikaansTrappe van vergelyking19 JanuarieLewende en nie-lewende dinge14 JanuarieSelfstandige naamwoordSuid-AfrikaSeksposisieBaike: GeselshoekieVerkleinwoordVerenigde State van Amerika1975Berliner Philharmoniker10 Julie14 JulieAfkortingKategorie:AalwyneDonald Trump13 Mei1940201020041938Frédéric ChopinLettergreep27 MaartDenneboom19861946SeksSuid-Afrikaanse rand19991902192819631937Ewenaar20 DesemberAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWiskundige terminologieKalium197928 Desember202028 Februarie2007202213 Julie1943Kameelperd11de eeuAntoniem2016194113de eeuDuitsland198110 DesemberElon Musk2001Baike: Algemene spelfoute1989Geld2013 Superrugbyseisoen10 JanuarieByvoeglike naamwoord191716 Desember25 Desember1772Intensiewe vormVergelykings (taalkunde)19921954196016 Oktober1 Augustus