FIFA
Die Internasionale Federasie vir Voetbal Assosiasie (Frans: Fédération Internationale de Football Association; Spaans: Federación Internacional de Fútbol Asociación; Duits: Internationaler Verband des Association Fußball), algemeen bekend as FIFA, is die internasionale beheerliggaam vir sokker. Hulle hoofkantoor is in Zürich, Switserland, en die huidige president is Gianni Infantino. FIFA is verantwoordelik vir die organisasie en beheer van die hoof voetbalgeleenthede, onder andere die FIFA Sokker-Wêreldbeker, wat sedert 1930 aangebied word.
FIFA | |
---|---|
![]() Kenteken van die FIFA | |
Franse naam | Fédération Internationale de Football Association |
Engelse naam | International Federation of Association Football |
Spaanse naam | Federación Internacional de Fútbol Asociación |
Duitse naam | Internationaler Verband des Association Fußball |
Land | wêreldwyd |
Sportsoorte | Sokker |
Gestig op | 21 Mei 1904 |
Gestig in | Parys, Frankryk |
President | Gianni Infantino |
Adjunkpresidente | Salman bin Ibrahim Al Khalifa (AFC) Aleksander Čeferin (UEFA) Alejandro Domínguez (CONMEBOL) Patrice Motsepe (CAF) Victor Montagliani (CONCACAF) Sándor Csányi Lambert Maltock (OFC) |
Sekretaris-generaal | Fatma Samoura |
Konfederasies | AFC, CAF, CONCACAF, CONMEBOL, OFC, UEFA |
Setel | Zürich, Switserland |
Lede | 211 |
Affiliasie | Internasionale Olimpiese Komitee |
Amptelike tale | Arabies, Engels, Frans, Duits, Italiaans en Spaans |
Amptelike webwerf | fifa.com |

FIFA het 211 assosiasielede – 18 meer as die Verenigde Nasies. Die amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Duits, Italiaans en Spaans.
KonfederasiesWysig

FIFA het ses konfederasies as lid, naamlik:
Presidente en adjunkpresidenteWysig

Presidente | ||
---|---|---|
Naam | Nasionaliteit | Termyn |
Robert Guérin | ![]() | 1904–1906 |
Daniel Burley Woolfall | ![]() | 1906–1918 |
Jules Rimet | ![]() | 1921–1954 |
Rodolphe William Seeldrayers | ![]() | 1954–1955 |
Arthur Drewry | ![]() | 1955–1961 |
Sir Stanley Rous | ![]() | 1961–1974 |
João Havelange | ![]() | 1974–1998 |
Sepp Blatter | ![]() | 1998–2016 |
Gianni Infantino | ![]() | 2016–hede |
Adjunkpresidente | ||
---|---|---|
Naam | Nasionaliteit | Termyn |
Ebbe Schwartz | ![]() | 1954–1962 |
Gustav Wiederkehr | ![]() | 1962–1972 |
Artemio Franchi | ![]() | 1972–1983 |
Jacques Georges | ![]() | 1983–1990 |
Lennart Johansson | ![]() | 1990–2007 |
Michel Platini | ![]() | 2007–2015 |
Sekretarisse-generaalWysig

Naam | Nasionaliteit | Termyn |
---|---|---|
Louis Muhlinghaus | ![]() | 1904–1906 |
Carl Anton Wilhelm Hirschmann | ![]() | 1906–1931 |
Ivo Schricker | ![]() | 1932–1951 |
Kurt Gassmann | ![]() | 1951–1961 |
Helmut Käser | ![]() | 1961–1981 |
Sepp Blatter | ![]() | 1981–1998 |
Michel Zen-Ruffinen | ![]() | 1998–2002 |
Urs Linsi | ![]() | 2002–2007 |
Jérôme Valcke | ![]() | 2007–2016 |
Fatma Samoura | ![]() | 2016–hede |
Eksterne skakelsWysig
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie FIFA.
- (ar) (de) (en) (es) (fr) (it) FIFA se amptelike webtuiste
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersRyno HattinghSeksKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSeksposisieSwangerskapPampoentjiesApartheidSuid-AfrikaJaco JacobsMiddelmisbruikArvin SlagterRuimtetuig136 v.C.MiljardMiguel Díaz-CanelGoewerneurGordelroosSalvokopPeggy McCayKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersChristchurch-aanval van 2019PangaBurry StanderAmerikaanse presidentsverkiesing 2016MiljoenToekomsJohn C. ReillyMatador RecordsNelson MandelaMary Vivian PearceNew Queer CinemaBedryfstelselWikibaike: GebruikersportaalCleopatra VIIVolkswagen TouaregEurovision-sangfees 2014MonumentRobbie ColtranePassasierLisaGay HamiltonKurt-Lee Arendse80Dekabriste-opstandCecily AdamsTrompetModelOdessa YoungKubuntuVierakkerJaarVastetoestand-skyfSpoorwegstasieHenry Simmons1362Turkse angoraKonstantyn X DoukasAllisha GrayMary Beth HughesIntelligensie-kwosiëntMS-DOSFrank CampeauVergelykings (taalkunde)Thien Duong-grotHenry VictorAustinClinidaeFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010KaapstadBioskoopTrappe van vergelykingChrysta BellBrisighellaVoëlgriepMohammad ibn SaoedGeografiese koördinatestelselKimiko GlennBernardus van ClairvauxSjabloon:Tcmdb titleLigBoogsekondeKlitikumLockerbie-bomaanvalSeksuele penetrasieNolan GouldDavid EigenbergByvoeglike naamwoordSkildklierVictoria JusticeCobhAmanda CollinVirginia HeyFrank de KovaRugbywêreldbeker 2023Schindler's List