Ewe getal
'n Ewe getal in wiskunde is 'n heelgetal wat deur twee gedeel kan word. Die heelgetalle wat nie deur twee gedeel kan word, is onewe getalle. Alle heelgetalle is of ewe of onewe getalle. Daar word na die konsep van ewe en onewe getalle verwys as pariteit.
Die ewe getalle is:
…, -6, -4, -2, 0, 2, 4, 6, …
EienskappeWysig
Alle ewe getalle kan as 2n uitgedruk word en onewe getalle as 2n+1.
Die som van twee gelyke natuurlike getalle is altyd ewe. So is n + n = 2n, dus 'n veelvoud van 2.
- Die som van twee ewe getalle is weer 'n ewe getal, want 2n + 2m = 2(m+n), dus 'n 2-voud.
- Die som van twee onewe getalle is ewe, immers is 2n+1 + 2m+1 = 2(n+m+1).
- Die som van 'n ewe en 'n onewe getal is egter onewe: 2n + 2m+1= 2(n+m)+1.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsAppalachiese-staproeteArthur AylesworthGordelroosRugbywêreldbeker 2023Wikibaike: GebruikersportaalPampoentjiesIngenieursweseTeluguParthenonOpvanggebiedPoësiePienaarGholfSylvia BreamerQueenIkoonKelvinLys van bekende Suid-AfrikanersDjainismeCooper PillotKategorie:PoleMichael CollinsSkeerbekmuisFanny Schreck959SwangerskapKategorie:NeogeenNephrozoaBatmanKimberly ScottOos-AngliëDavid HayterWikibaike: Wikimania 2014Pioneer 3Wikibaike: GeselshoekieBruiser BrodyIrrawaddyIvan LinowEdward UnderdownPersoonlike inligtingKnoopLucas HedgesSkildklierRockets RedglareUncle Tom's CabinJane RussellStofsuierNAC BredaSuid-AfrikaJack CarsonHannibal1043Cleopatra VII2005 Maleisiese Grand PrixHoward CramptonPomoreWichtrachHillswolkAstrachan226 v.C.Peter MackenzieParadysvoël455Dick CrockettAdromischusLéa SeydouxKokerjufferCara DeLiziaClaude FranceDebra Jo RuppTony WayJosMehmet IVTaylor ColeYouTubeBosluisbytkoorsLoni LoveNoorse kroonSebastian de SouzaSeksposisieLongontstekingAfrikaansWikibaike: Welkom nuwelingeBreinvliesontstekingSpringbokkeSeksWikimedia-stigtingErin FitzgeraldRemSpelerposisies in rugbyTrappe van vergelykingWikibaike: OmtrentGeorge BallotHartversakingVoëlgriep