Eukarioot

Taksonomiese groep waarvan die lede 'n selkern het wat binne 'n kernomhulsel ingesluit is

Eukariote is lede van die domein Eukaryota: organismes wat organelle binne-in hul selle bevat, soos die selkern, golgi-apparaat, mitochondrium en in plante, chloroplaste. Die domein bevat alle plante, diere, alge, swamme en protiste.

Eukarioot
Tydperk: Orosirium – Nou 1850–0 m. jaar gelede
Eukariote en voorbeelde van hul diversiteit – kloksgewys van bo links: Rooi messelby, porcinisampioen, sjimpansee, Isotricha intestinalis, Ranunculus asiaticus, en Volvox carteri
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein:Eukaryota
(Chatton, 1925) Whittaker & Margulis, 1978
Supergroepe[2] en koninkryke
  • Archaeplastida
Koninkryk Plantae – Plante
Koninkryk Animalia – Diere
Koninkryk Fungi
  • Hemimastigophora

Eukariotiese organismes wat nie onder die koninkryke Plantae, Animalia of Fungi geklassifiseer kan word nie, word soms in die koninkryk Protista gegroepeer.

In taksonomie word eukariote beskou as een van die drie biologiese domeine waarin lewe verdeel kan word. Die ander twee domeine, Archaea en Bacteria, word saam "prokariote" genoem.

Kladogram

wysig

Die verwantskap tussen die eukariote is steeds 'n onderwerp van navorsing. Hierdie is 'n vereenvoudigde kladogram wat die belangrikste groepe toon:

Lewe

Bacteria




Archaea



Eukariote
Bikonta
Archaeplastida

Glaucophyta



Rhodophyta



Viridiplantae (plante)



Harosa
Heterokonta

Bacillariophyceae (diatome)



Ochrophyta



Oomycota



Alveolata

Ciliophora


Myzozoa

Apicomplexa


Dinozoa

Dinoflagellata



Protalveolata






Rhizaria




Excavata



Unikonta

Amoebozoa



Opisthokonta (diere, swamme)







Verwysings

wysig
  1. Sakaguchi M, Takishita K, Matsumoto T, Hashimoto T, Inagaki Y (Julie 2009). "Tracing back EFL gene evolution in the cryptomonads-haptophytes assemblage: separate origins of EFL genes in haptophytes, photosynthetic cryptomonads, and goniomonads". Gene. 441 (1–2): 126–31. doi:10.1016/j.gene.2008.05.010. PMID 18585873.
  2. Adl SM, Simpson AG, Lane CE, Lukeš J, Bass D, Bowser SS, et al. (September 2012). "The revised classification of eukaryotes" (PDF). The Journal of Eukaryotic Microbiology. 59 (5): 429–93. doi:10.1111/j.1550-7408.2012.00644.x. PMC 3483872. PMID 23020233. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 16 Junie 2016.

Eksterne skakels

wysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsAfrikaansCamille Saint-SaënsWhatsAppSeksSeksposisieJorge IbargüengoitiaKategorie:Suid-Afrikaanse aktrisesFrankrykGoudvisKategorie:Kandidate vir spoedige verwyderingPiesangAngolaSirkoniumWetenskapstaalArmeniëAnusKalenderManilaFidjiaanse HindiBloublasieNeutronNoord-MasedoniëSwangerskapArktiese OseaanEtanolProtonSjabloon:Land vertoondataQuebecBoliviëPorseleinGordelroosGebruiker:Pynappel/SandputAfrikaanse TaalraadPornhubEjakulasieUSS Archerfish (SS-311)Quebec (dubbelsinnig)OssewabrandwagLys van Suid-Afrikaanse musikanteOrale seksInligtingstegnologieKategorie:NouCommonsCleopatra VIIKategorie:Artikels met ISNI-identifiseerdersDiarreeAnale seksLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Slag van BloedrivierElandréGeografiese verspreiding van AfrikaanssprekendesOlivia HusseyTurkeDiamantSeksuele penetrasieMenslike seksuele gedragSwaardVingerseksKategorie:Artikels met CANTIC-identifiseerdersAnilingusBaike: OmtrentHartversakingLys van Afrikaanse televisiereekseKategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeuPenisAngina pectorisSkildklierKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersDuitse masels2024BloeddrukGalblaasEngelsMenslike penisgrootteSuid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieAtoomkernVulvaBaike: Welkom nuwelingeLewerBaike: GeselshoekieAnneli van RooyenIwan Konstantinowitsj AiwazofskiJacques LootsWiki BaikePieter KoenAppel (sanger)Seksuele opwekkingSally EsterhuizenDonald TrumpKategorie:Suid-Afrikaanse akteursAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKategorie:Amerikaanse sangersSendelingposisieSluipmoordpoging op Donald TrumpW.H. BoshoffMaagsweer