Elandré
Suid-Afrikaanse musikant
Elandré Schwartz (gebore 28 Augustus 1995 in Despatch, Oos-Kaap) is 'n Suid-Afrikaanse musikant. Elandré het as 19-jarige by die Waterfront-teaterskool in Kaapstad studeer[1] en bekendheid verwerf nadat hy 'n video van sy vertolking van "Tougher than the Rest" van Bruce Springsteen op sosiale media gelaai het. Die video het oornag meer as 1 000 000 (07/2023) besoeke ontvang.[1] Na die video se sukses, is hy genooi om op Bok Radio se ontbytprogram te sing en is tydens dié onderhoud deur Select Musiek 'n platekontrak aangebied.[2]
Elandré | |
---|---|
Geboortenaam | Elandré Schwartz |
Gebore | 28 Augustus 1995 |
Oorsprong | Despatch, Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer |
Jare aktief | 2016 – hede |
Etikette | Select Music, Sony Music Entertainment Africa |
Webwerf | www |
Elandré se debuutalbum, Kleindorpdromer, is op 1 September 2017 vrygestel.[3] Sy tweede album, Boomhuis, is op 19 April 2019 vrygestel. [4] Sy derde album, “Rugsak", is op 21 Maart 2021 vrygestel.
Diskografiewysig
Ateljeealbumswysig
- 2017: Kleindorpdromer
- 2019: Boomhuis[5]
- 2021: Rugsak
Lewendige opnameswysig
- 2017: Sinkplaat Sessies
Verwysingswysig
- ↑ 1,0 1,1 Blackburn, Cyril (14 September 2017). "Luister: Elandré Schwartz: 'n 'Kleindorpdromer' met ʼn gróót stem". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2019.
- ↑ "Elandre Schwartz se droom word waar!". Pieter Cloete. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2019. Besoek op 21 Oktober 2019.
- ↑ "Kleindorp - Dromer by Elandré". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019 – via music.apple.com.
- ↑ "Boomhuis by Elandré". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019 – via music.apple.com.
- ↑ Cloete, Pieter (9 Julie 2019). "Twee enkelsnitte vir Elandré op Afrikaanse top-20". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2019. Besoek op 13 Julie 2019.
Bronnewysig
- Elandré Schwartz: 'n ‘Kleindorpdromer’ met 'n gróót stem. Maroela Media (14 September 2017). URL besoek op 10 November 2018.
- South African received a record contract after going viral on Facebook. goodthingsguy.com (28 Augustus 2017). URL besoek op 10 November 2018.
Eksterne skakelswysig
- Amptelike webwerf
- Elandré op Facebook
- Kanaal van Elandré op YouTube
- elandre_official op Instagram
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontPornhubSpesiaal:Onlangse wysigings0 (getal)SeksBernice WestMarie AntoinetteWikibaike: PrivaatheidsbeleidHenry KissingerWikibaike: GeselshoekieWikibaike: GebruikersportaalGordelroosSwangerskapWikibaike: HulpSeksposisieAfrikaansVigsCleopatra VIIKategorie:PlaaswerktuieSlotmasjienGianna MichaelsSuid-AfrikaVingerseksSeksuele penetrasiePampoentjiesEjakulasieMIVWikibaike: Algemene spelfouteBosluisbytkoorsWikibaike: Welkom nuwelingeSeksueel oordraagbare infeksieBreinvliesontstekingKoorsMaselsWikibaike: OmtrentIntensiewe vormAviva PelhamPenisVoornaamwoordAnale seksWikibaike: General disclaimerTuberkuloseBloeddrukNierversakingHartversakingKersfeesDeon MeyerWaterpokkiesSkildklierWikibaike: Nuus vir gebruikersKankerWiki BaikeVergelykings (taalkunde)Orale seksDuitse maselsPornografiese subgenresOutismeMaagsweerVaginaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDie GelofteMangelontstekingMasturbasieLachnaeaTweede WêreldoorlogKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuMenslike seksuele gedragKersliedjies in AfrikaansLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Byvoeglike naamwoordAardeJan BloukaasSeksuele opwekkingApartheidHuisgenoot: Ware LewensdramasHartVulvaWikibaike: VoorbladartikelWikibaike: SandputKolorektale kankerSonnestelselLongontstekingPeach van PletzenNic de JagerBorskankerWikimedia-stigtingJavaScriptMaroela MediaAfkortingSlag van BloedrivierHannes StrydomMiddelmisbruikEngelsGalblaasNarsistiese persoonlikheidsteuring