Brug
Struktuur tussen twee punte wat oor 'n oop spasie of gaping strek
'n Brug is 'n struktuur tussen twee punte wat oor 'n oop spasie of gaping strek. Brûe word algemeen gebruik om verkeer oor obstruksies soos riviere, valleie of paaie te dra. Brûe laat voetgangers, karre en treine toe om sulke obstruksies te oorkruis. Volgens funksie kan 'n brug as 'n pad-oor-padbrug, pad-oor-spoorbrug, rivierbrug, ens. gekategoriseer word.


Meeste brûe is vaste strukture. Daarteenoor is militêre brûe gewoonlik draagbaar sodat dit maklik rondbeweeg en waar nodig ontplooi kan word.
Brûe word oor die algemeen van beton en staal (vroeër gietyster) vervaardig. Ander materiale, soos hout en bamboes word soms vir kleiner of korter brûe gebruik.
'n Brug bestaan uit twee dele, naamlik die:
- oorbou, waaroor die verkeer beweeg; en
- onderbou, die pilare en fondasies wat die brug ondersteun.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Brûe tussen oewers Geargiveer 23 Februarie 2013 op Wayback Machine op Mieliestronk
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGroepsdrukRob HersovSpesiaal:Onlangse wysigingsGebruikerbespreking:Morne/argief 1Menslike seksuele gedragKasteel die Goeie HoopSeksueel oordraagbare infeksieTrappe van vergelykingDoelwitBaike: Hoe kan ek help?SeksSwangerskapGetalSuid-AfrikaByvoeglike naamwoordSelfbeeldSeksposisieIntensiewe vormAntoniemGeweldSelfstandige naamwoordInnes en Franna BenadéAdolessensieLeeuKaapstadBrugWiki BaikeReddingskakeLys van Suid-Afrikaanse musikanteMieliestronkVergelykings (taalkunde)VisSeksuele oriëntasieFisiese oefeningDemokrasiePuberteitSinoniemGeldSelfkonsepDjango UnchainedPornhubSusan CoetzerMansa MusaBaike: Algemene spelfouteBaike: GeselshoekieStereotipeDiabetesFotosinteseTydbestuurRegering van Suid-AfrikaIdioomMenseregteAfkortingVersamelnaamTuberkuloseKlankverskynselsLettergreepEkostelselMenslike skeletKategorie:Geboortes in 1949Tweede WêreldoorlogHomoniemGewerweldesVingerseksBelastingSeksualiteitJoodse kalenderKunsmatige intelligensieIndustriële RevolusieEkonomie van Suid-AfrikaMiddelmisbruikTienerswangerskap in Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMenstruasieAfrikaansToerismeBoelieryVerkleinwoordEjakulasieDiskriminasieVoornaamwoordSpysverteringstelselSjabloon:Inhoudsopgawe vir groot kategorieSkildklierSelKimberleyOntkiemingAngina pectorisXenofobie in Suid-AfrikaWerkloosheidAfrikaanse taalleerFred le RouxWiskundige terminologieNierversakingHomofoonGeorgeProvinsies van Suid-Afrika