Bloed
Bloed is 'n vloeibare, sirkulerende weefsel en 'n klewerige, donkerrooi, ondeursigtige vloeistof met 'n souterige smaak. Hoewel dit na 'n homogene vloeistof lyk, bestaan dit in werklikheid uit 'n vloeibare deel, die bloedplasma, en verskillende bloedselle wat daarin dryf. Die bloedplasma is saamgestel uit water, proteïene, anorganiese soute, organiese bestanddele, gasse en sekresies. Die bloedselle is saamgestel uit rooibloedselle (eritrosiete), witbloedselle (leukosiete) en plaatjies (trombosiete).



Sien ookWysig
BronWysig
- Senior Biologie, Du Toit, Van Rensburg, Du Toit, Botha, Van der Merwe, Volschenk, Van der Westhuyzen, De Kock, Niebuhr. Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Beperk, 1989.
Eksterne skakelsWysig
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir bloed.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsErns GrundlingErfenisdag (Suid-Afrika)Casey LaBowJaco JacobsApartheidMiddelmisbruikSuid-AfrikaRyno HattinghNelson MandelaAkteurSeksDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGroepsgebiedewetWikibaike: GebruikersportaalFetusBillboard 200BergGenderThanksgivingPornsak SongsaengVolkswagen Polo R WRCWithuisChristine BoissonOngeronde naby-oop-voorklinkerOsama bin LadenMusiekgroepPolarisMuseumProjekbestuurBoogsekondeBloedbad by die Columbine-hoërskoolCollins ChabaneFraktuurMadonnaKilogramSonmassaChristian CookeSveriges TelevisionWikibaike: GeselshoekieMatt GroeningPlautusBen LawsonOssewaBach-Werke-VerzeichnisAirbus A380Gemini 8Liao-dinastieSwangerskapKatoenPatroniemBolognaSelakantJupiterradiusBarbara Eve HarrisAstronomiese eenheidKlaus BondamAstute-klas duikbootMeestersgraad in BesigheidsadministrasieBeloselski-Belozerski-paleisKategorie:AustraliërsTerminologia HistologicaBeleëring12DamPandjabiCanon EOS-1D Mark IIIEssequiboSeksuele identiteitGendun GyatsoHandDan CarterFabergé-eierAdrienne EllisVic MignognaHuisgenoot: Ware LewensdramasHlobaneCamila MendesDesi ArnazCaitlin CarverRhôneLugvaartuigYfVolumeFlorenceville-BristolBilly WarlockGrotBarbara KentBrailleBadja DjolaDoris PackerJohnny Yong BoschCatherine Dale OwenNavigasieChao PhrayaRegte klimming