Amerikas
Die Amerikas is 'n reuse landmassa in die westelike halfrond wat oos van die Stille Oseaan en wes van die Atlantiese Oseaan lê. Amerika is onderverdeel in Noord-Amerika, Sentraal-Amerika en Suid-Amerika.
Die naam Amerika is afgelei van die Italiaanse ontdekkingsreisiger Amerigo Vespucci (1454-1512). 'n Wêreldkaart wat in 1507 deur Martin Waldseemüller gepubliseer is, is die vroegste publikasie bekend waarin dié naam gebruik is.
Die term Amerika en Amerikaners word gebruik om net na die Verenigde State van Amerika en sy inwoners te verwys. Noord-, Sentraal- en Suid-Amerika het gesamentlik ongeveer 1 091 000 000 inwoners.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsAppalachiese-staproeteArthur AylesworthGordelroosRugbywêreldbeker 2023Wikibaike: GebruikersportaalPampoentjiesIngenieursweseTeluguParthenonOpvanggebiedPoësiePienaarGholfSylvia BreamerQueenIkoonKelvinLys van bekende Suid-AfrikanersDjainismeCooper PillotKategorie:PoleMichael CollinsSkeerbekmuisFanny Schreck959SwangerskapKategorie:NeogeenNephrozoaBatmanKimberly ScottOos-AngliëDavid HayterWikibaike: Wikimania 2014Pioneer 3Wikibaike: GeselshoekieBruiser BrodyIrrawaddyIvan LinowEdward UnderdownPersoonlike inligtingKnoopLucas HedgesSkildklierRockets RedglareUncle Tom's CabinJane RussellStofsuierNAC BredaSuid-AfrikaJack CarsonHannibal1043Cleopatra VII2005 Maleisiese Grand PrixHoward CramptonPomoreWichtrachHillswolkAstrachan226 v.C.Peter MackenzieParadysvoël455Dick CrockettAdromischusLéa SeydouxKokerjufferCara DeLiziaClaude FranceDebra Jo RuppTony WayJosMehmet IVTaylor ColeYouTubeBosluisbytkoorsLoni LoveNoorse kroonSebastian de SouzaSeksposisieLongontstekingAfrikaansWikibaike: Welkom nuwelingeBreinvliesontstekingSpringbokkeSeksWikimedia-stigtingErin FitzgeraldRemSpelerposisies in rugbyTrappe van vergelykingWikibaike: OmtrentGeorge BallotHartversakingVoëlgriep