Tuisblad
Welkom by Wiki Baike, die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Alter Bridge is ’n Amerikaanse rockgroep wat in 2004 gestig is in Orlando, Florida deur Mark Tremonti (hoofkitaar), Bryan Marshall (baskitaar), Scott Philips (tromme), destyds voormalige lede van Creed, en Myles Kennedy, voorheen van die groep The Mayfield Four. Sedert die stigting van die groep is al die oorspronklike lede steeds lede. Die groep se naam is ontleen aan ’n werklike brug wat bestaan het in Detroit, Michigan naby waar Tremonti se huis langs Alterweg was. Na die ontbinding van Creed in 2004 het Tremonti, Marshall en Phillips met Kennedy begin saamwerk. Die groep het vier albums vrygestel—One Day Remains (2004), Blackbird (2007), AB III (2010) en Fortress (2013); twee konsertrolprente— Live from Amsterdam en Live at Wembley — en het steeds opnames gedoen en getoer ten spyte van Creed se reünie in 2009. Sedertdien het die twee groepe gelyktydig gewerk. Die lede van Alter Bridge is ook betrokke by verskeie ander projekte insluitend Creed, solo- en sessiewerk en Kennedy se samewerkings met die voormalige kitaarspeler van Guns N' Roses, Slash. Teen Junie 2023 het Alter Bridge meer as vyf miljoen opnames wêreldwyd verkoop. In die nuus ![]()
![]() Het u geweet... ...dat die doelhok in sokker 2,44 meter hoog en 7,32 meter wyd is? ...dat Nelson Mandela 18 jaar van sy totale 27 jaar tronkstraf op Robbeneiland deurgebring het? ...dat sekere vroue in die Victoriaanse tydperk arseen gemeng met asyn en kalk gedrink het? Dit is gedoen om hul gelaatskleur te verbeter en hulle velle ligter te maak as bewys dat hulle van 'n hoër stand is en nie in die landerye werk nie. ... dat die Wes-Kaapprovinsie drie amptelike tale het? Die amptelike tale van die provinsie is Afrikaans, Engels en Xhosa en die 1998-grondwet is in al drie tale beskikbaar. Volgens die 2011-sensus praat 49,7% van die bevolking Afrikaans, gevolg deur Xhosa (24,7%) en Engels (20,2%). ... dat Noord-Sotho nie 'n enkele taal is nie, al is dit 'n amptelike taal van Suid-Afrika? Dit is bloot 'n versamelnaam vir 'n klomp verwante tale, waarvan Pedi die grootste aantal sprekers het en die amptelike skryfwyse bepaal. ![]() Vandag in die geskiedenis 1 Desember: Uniedag in Roemenië (1918), Wêreldvigsdag ![]()
| ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wiki Baike in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels فارسی | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Нохчийн • Català • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Ladin • lombard • മലയാളം • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris. |