Gaan na inhoud

Willie Esterhuizen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Willie Esterhuizen
NasionaliteitSuid-Afrika
Beroep(e)Akteur, regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Willie Esterhuizen is 'n Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in gewilde TV-reekse soos Orkney Snork Nie, Vetkoekpaleis en Gauteng-aleng-aleng.

Esterhuizen het vir drie jaar dansopleiding aan die Universiteit van Kaapstad ontvang, waarna hy twee jaar drama aan die Arts Educational Schools van Londen studeer het. Twee jaar nadat hy 'n lid van KRUIK geword het, verhuis hy na Johannesburg om televisiewerk te doen.

Filmografiewysig bron

As regisseur:

As skrywer:

  • Orkney Snork Nie (TV-reeks), 1989
  • Lipstiek dipstiek, 1994
  • Vetkoekpaleis (TV-reeks), 1996
  • Gauteng Aleng - Aleng (Tv-reeks),2003
  • Poena Is Koning, 2007
  • Begeertes (TV-reeks), 2007
  • Vaatjie sien sy gat, 2008
  • Stoute Boudjies, 2010
  • Vir Beter of Baie Beter, 2014
  • Molly en Wors die Movie, 2013
  • Poena(TV-reeks),2022

As akteur:

Toekenningswysig bron

  • Goue Loerietoekenning vir TV-advertensie (2002)
  • Avanti-toekenning vir Beste Akteur (1999)
  • Avanti-toekenning vir Beste Komedie-produksie (1999)
  • Avanti-toekenning: Beste teksskrywer (1999)
  • Star Tonight-toekenning: Beste teksskrywer (1994)

Verwysingswysig bron

Eksterne skakelswysig bron

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media