Gaan na inhoud

Werner Nel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Werner Gerd Runge Nel (gebore in Stettin, Duitsland 5 Augustus 1941 - 22 November 2022) was 'n Suid-Afrikaanse bariton wat by uitstek internasionale erkenning verwerf het as kunslied- en konsertsanger. Hy word ook algemeen beskou as een van Suid-Afrika se voorste sangleermeesters.

Hy het na Suid-Afrika gekom as 'n oorlogswesie in 1948. Nel het saam met Kobie van Rensburg sang gestudeer aan die PU vir CHO. Nadat hy musiek studeer het, het hy 'n tyd lank in Duitsland gewoon en internasionaal indruk gemaak as konsertsolis, kunslied en operasanger.[1]

Hy het ook reeds by Roodepoort se stadskouburg opgetree waar gerekende Suid-Afrikaanse kunstenaars soos onder andere die sopraan Mimi Coertse, die tenoor Deon van der Walt, Oystein Liltved, Otto Maidi, die mezzo-sopraan Sibongile Khumalo, die bariton Hans van Heerden, die sopraan Marita Napier, die tenoor Manuel Escorcio, die Alma musiektrio en die pianiste Ben Schoeman, Francois du Toit en Petronel Malan opgetree het.[2]

Verwysingswysig bron

  1. Werner Nel in sy slaap dood, Elretha Britz, Netwek24, 23 November 2022, Opgespoor en besoek op 23 November 2022
  2. https://www.roodepoorttheatre.com/about-us/ Opgespoor en besoek op 24 Mei 2020
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media