Gaan na inhoud

Tswana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tswanas.
Tswana
Setswana
Gepraat in:Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Namibië Namibië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 
Gebied:Suider-Afrika
Totale sprekers:4,1 miljoen in Suid-Afrika (moedertaal, 2011)
1,1 miljoen in Botswana (moedertaal, 1993)[1]
7,7 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)[2]
Taalfamilie:Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Sotho
         Tswana 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Vlag van Namibië Namibië (nasionale taal)
Gereguleer deur:Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1:tn
ISO 639-2:tsn
ISO 639-3:tsn

Die taal Tswana (Setswana in Tswana) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika en 'n amptelike taal van Zimbabwe. Dit word deur ongeveer 4,1 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Tswanas. Tswana vorm deel van die Sotho-taalfamilie (saam met Noord-Sotho en Suid-Sotho).

Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Tswanataliges in 2011:

   0–20%

   20–40%

   40–60%

   60–80%

   80–100%


Geografiese verspreiding van Tswana in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:

   <1/km²

   1–3/km²

   3–10/km²

   10–30/km²

   30–100/km²

   100–300/km²

   300–1000/km²

   1000–3000/km²

   >3000/km²


Verspreiding van Tswana in Namibië volgens die 2011-sensus:

   <1%

   1–5,99%

   6–10,99%

   11–20,99%

   21–30,99%

   31–49,99%

   50–75,99%

   76–90%

   >90%


'n Man uit Namibië gee 'n voorbeeld van Tswana

Botswana het sowat 1 070 000 Tswana-sprekers. In 'n mindere mate word die taal ook in Zimbabwe (29 400) en Namibië (12 300) gepraat. In Namibië word Tswana as 'n nasionale taal erken.

Woordewysig bron

Algemene woorde en frases:

AfrikaansTswana
WelkomKamogelo (naamwoord) / Amogela (werkwoord)
DankieKe a leboga
Goeiedag / HalloDumela (enkelvoud) / Dumelang (meervoud)
TotsiensSala sentle (bly wel) / Tsamaya sentle (gaan wel)
Rook verbodeGa go tsubiwe
Geen ingangGa go tsenwe
Pasop vir die trapTlhokomela fa o gatang teng
Pasop!Ela tlhoko
Veels geluk met jou verjaarsdagMasego a Letsatsi la Matsalo
SeisoengroeteDitumediso tsa setlha
Geseënde KersfeesMasego a Keresemose
Geseënde Kersfees en voorspoedige NuwejaarMasego a Keresemose le Boitumelo mo Ngwageng o Mošwa

Sien ookwysig bron

Verwysingswysig bron

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tswana" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 11 September 2016.
  2. (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." Impact: Studies in language and society, 14:78

Eksterne skakelswysig bron

Wiki Tswana
Wiki Baike
Sien gerus Wiki Baike se uitgawe in Tswana

Taalhulpmiddelswysig bron

Sagteware in Tswanawysig bron

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media