Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die lae van die Aarde se atmosfeer.

Die stratosfeer is die laag in die aarde se atmosfeer (of dampkring) tussen die troposfeer en die mesosfeer. Die lae word geskei deur die tropopouse en die stratopouse, respektiewelik.

By die ewenaar begin die stratosfeer op ongeveer 17km bo die aardoppervlak (seevlak) en by die pole op ongeveer 10km. Op 'n hoogte van 50km gaan die stratosfeer oor na die mesosfeer.

Die begin van hierdie laag word - in teenstelling met die onderliggende troposfeer - gekenmerk deur 'n temperatuur wat toeneem soos die hoogte toeneem. Waar die stratosfeer oorgaan na die mesosfeer, neem die temperatuur weer af. Dit is ongeveer -50 °C by die laagste punt van die stratosfeer en tussen 0 en 30°C by die hoogste punt.

Die troposfeer en stratosfeer se samestellings verskil aansienlik. Die stratosfeer bevat meer osoon ('n vorm van suurstof) en minder waterdamp en Koolstofdioksiede as die troposfeer.

Bo in die stratosfeer vind mens 'n hoër konsentrasie osoon en dus word die gebied dan ook die osoonlaag genoem. Die toename van die temperatuur in die stratosfeer is as gevolg van die absorbering van die ultraviolet lig van die son. Die hoeveelheid straling wat deurdring verminder soos mens nader aan die aardoppervlak beweeg. Gekombineerd met die groter digtheid van die atmosfeer, skep dit 'n temperatuurdaling.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media