Gaan na inhoud

Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika is die agentskap van die Suid-Afrikaanse regering wat die nasionale biblioteek onderhou met alle gepubliseerde materiaal oor die land.

Geskiedeniswysig bron

Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika, Kaapstad

Totstandkoming onder die Nasionale Biblioteekwetwysig bron

Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika se basiese funksies word in Seksie 4 subseksie 1 van die Nasionale Biblioteekwet, No. 92 van 1998 beskryf en sluit in:

  • om 'n volledige versameling van gepubliseerde dokumente van, of wat verband hou met Suid-Afrika op te bou
  • om enige ander versameling dokumente vanuit Suid-Afrika, of wat betrekking het op Suid-Afrika, gepubliseerd of ongepubliseerd, in stand te hou en verder uit te brei
  • om die optimale bestuur van versamelings gepubliseerde dokumente wat in Suid-Afrikaanse biblioteke gehou word te bevorder as 'n nasionale hulpbron; en 'n nasionale bibliografiese diens te lewer en op te tree as die nasionale bibliografiese agentskap
  • om optimale toegang tot gepubliseerde dokumente, nasionaal en internasionaal, te bevorder
  • om verwysings- en inligtingsdienste nasionaal en internasionaal te lewer
  • om as die nasionale bewaringsbiblioteek te dien en bewaringsdienste nasionaal te lewer
  • om bewustheid en waardering vir die nasionaal gepubliseerde dokumentêre erfenis te kweek
  • om inligtingsbewustheid en -geletterdheid te bevorder

Die Bell-Krynauw-versameling word ook hier gehou.


Bronnelyswysig bron

Eksterne skakelswysig bron

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media