in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie is 'n lys van aalwynspesies .
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook
Doringaalwyn Ruigte-aalwyn Blomme van die boomaalwyn Kandelaaraalwyn Heuwelaalwyn Verspreiding: Witbank tot Lydenburg in Mpumalanga en Polokwane in Limpopo Verspreiding: Groot Karoo en wes-Vrystaat Verspreiding: Benoorde van Clanwilliam, Wes-Kaap Kokerboom Saldanha-aalwyn Verspreiding: Nabye van Limpoporivier in Limpopo, benewens Mosambiek, Zimbabwe, Zambië en Malawi Bitteraalwyn Verspreiding: Richtersveld in Noord-Kaap, suidwaarts tot Knersvlakte, Wes-Kaap Aloe ferox – Bitteraalwyn, soms ook bekend as die Bergaalwyn of mak-aalwynVerspreiding: suidoostelike Wes-Kaap, Oos-Kaap, suidoos-Vrystaat, suid-Lesotho en suidelike KwaZulu-Natal Karoo-bontaalwyn Green se aalwyn Plaataalwyn Verspreiding: Lydenburg in Mpumalanga Karasberg-aalwyn Verspreiding: Riversdale in Wes-Kaap tot Grahamstad in Oos-Kaap Verspreiding: Lephalale, en vanaf Blouberg tot Musina in Limpopo, noordwaarts na Mosambiek, Zimbabwe, Botswana, Namibië en Angola Bergaalwyn Myteraalwyn in blom Verspreiding: Witwatersrand, Bankenveld, Magaliesberg en Chuniespoort Pearson se aalwyn Waaieraalwyn Spiraalaalwyn Nooienskokerboom Verspreiding: sentraal tot noordelike KwaZulu-Natal, laeveld van Eswatini en suidelike Mosambiek Slaphoringaalwyn Strepiesaalwyn Boekaalwyn Verspreiding: Swellendam in Wes-Kaap tot Keirivier in Oos-Kaap Verspreiding: Lemboboreeks van KwaZulu-Natal tot Eswatini, Mosambiek en Mpumalanga, noordwaarts vanaf Barberton en langs die noordelike Drakensberg tot in die Waterberg en Blouberg, Limpopo Verspreiding: Kaapse skiereiland, en van Kaap Hangklip tot Hermanus in Wes-Kaap Verspreiding: suidkus van KwaZulu-Natal tot noordelike Wildekus, Oos-Kaap Kanniedood Vespreiding: noordelike KwaZulu-Natal en baie lokaal in Mpumalanga Verspreiding: Lokaal in heuwelland van noordelike KwaZulu-Natal, asook Wolkberg, Strydpoortberg, Waterberg en elders in Limpopo en Noordwes Voormalige Aloe -spesies wysig bron