Gaan na inhoud

Eudicots

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Eudicots (Tricolpates)
Tydperk: Vroeë Kryt–Onlangs
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
(geen rang):
Eudicots
Klades

Die nuwe tweesaadlobbiges of eudicots is 'n monolitiese klade van blomdraende plante. Die "kern educots" staan as gevorderde tweesaadlobbiges bekend, terwyl die res van die "educots" as primitiewe tweesaadlobbiges beskryf kan word. Hierdie klade word nie as 'n formele takson erken nie en is dus nie 'n botaniese naam of rang nie. Daarteenoor vorm dit wel 'n natuurlike groep en die naam word algemeen gebruik.

Ou en nuwe tweesaadlobbigeswysig bron

Die ou betekenis van "tweesaadlobbiges" het betrekking op 'n takson, met 'n formele botaniese naam en 'n rang. Die naam hiervoor is Dicotyledones (ook Dicotyledoneae), Magnoliopsida (in die rang van klasse) of Magnoliidae (in die rang van subklasse). Dit het egter aan die lig gekom dat die takson, hoewel baie bekend, nie 'n natuurlike eenheid vorm nie.

Die nuwe betekenis van "tweesaadlobbiges" ("eudicots") het betrekking op 'n klade, 'n groep wat na vore tree na aanleiding van 'n filogenetiese analise. Hierdie klade, "eudicots" word (tot dusver) nie as 'n formele takon erken nie en het nie 'n botaniese naam of 'n rang nie. Dit is daarteenoor wel 'n natuurlike groep en word in breë kringe onder die naam "eudicots" (soms ook "tricolpates") aanvaar.

Die nuwe groep "eudicots" is 'n deelgroep van die ou Dicotyledones, en sluit die meeste van die ou spesies in. Die bekendste uitsonderings is die waterlelie en die magnolias.

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Eudicots
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media