Gaan na inhoud

Crescendo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Crescendo was 'n jaarlikse sangkompetisie vir ligte Afrikaanse musiek wat deur die ATKV georganiseer is. Die eerste Crescendo vind in 1974 plaas en die eerste wenners was Eoudia de Kock en Rouel Beukes.Sedert 2006 word die kompetisie verander na 'n kompetisie vir liedjieskrywers en herloods onder die naam CrescendoKreatief.[1]

In 1979 word Anton Goosen van die ATKV se verhoë verban nadat hy grappies oor die nasionale vlag in die staatsteater tydens 'n Crescendo-vertoning maak.[2]

CrescendoKreatief-wennerswysig bron

  • 2012 – Fran Carstens
  • 2011 – Babette Viljoen
  • 2010 – Elzahn Rinquest
  • 2009 – Shane Heynie
  • 2008 – William Loots
  • 2007 – Geen
  • 2006 – Hanno van Heerden

Crescendo-wennerswysig bron

Verwysingswysig bron

  1. ATKV-Crescendo slaan nuwe musikale rigting in Geargiveer 1 Februarie 2014 op Wayback Machine, besoek op 6 Maart 2010.
  2. Anton Goosen op openlanguages.net Geargiveer 1 Februarie 2010 op Wayback Machine, besoek op 5 Maart 2010.

Eksterne skakelswysig bron

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media