Gaan na inhoud

Bridelia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bridelia
Blare van 'n Mitserie-boom in Amanzimtoti, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Bridelieae
Genus:
Bridelia

Willd.,(1806)
Spesies

Sien teks.

Sinonieme
  • Candelabria Hochst.
  • Gentilia Beille
  • Neogoetzea Pax
  • Pentameria Klotzsch ex Baill.
  • Tzellemtinia Chiov.

Bridelia is 'n genus van plante in die familie Phyllanthaceae. Hierdie genus omvat ongeveer 60 tot 70 spesies wat in Afrika, Australië en Asië aangetref word. Die Duitse botanis Carl Ludwig Willdenow het die genus as 'n eerbetoon na Samuel Elisée Bridel-Brideri vernoem.

Die larwes van sekere vlinders, soos die Endoclita malabaricus, gebruik Bridelia-plante as 'n voedselbron.

Spesieswysig bron

Van die spesies in die genus is:[1]

Galerywysig bron

Stam van 'n Bridelia retusa
Blare van 'n Bridelia retusa

Verwysingswysig bron

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "Bridelia". Australian Plant Name Index (APNI), Integrated Botanical Information System (IBIS) database (listing by % wildcard matching of all taxa relevant to Australia). Centre for Plant Biodiversity Research, Australiese regering. Besoek op 1 November 2013.
  2. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media