Gaan na inhoud

Adenoïede

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ligging van die adenoïede bokant die sagte verhemelte.

Adenoïede is 'n massa limfkliere wat agter die nasale kanaal en aan die bokant van die keel geleë is.

By kinders is die boonste en agterste dele van die keelholte gewoonlik bedek met 'n groot massa limfweefsel, wat die derde keelholtemagel vorm. Omstreeks 15-jarige leeftyd krimp hierdie mangel egter totdat dit heeltemal verdwyn. Die slymvliesagtige membraan wat die keelholte bedek, word dan weer heeltemal glad.

Sketewysig bron

Vergrote adenoïede kan die buis van Eustachius se opening blokkeer, wat tot oorinfeksies, soos middeloorontsteking, kan lei. Die buise verbind die oor en die keel. Hierdie vergrote massa limweefsel kan, indien dit groot omvang bereik, in 'n mate invloed op die asemhaling uitoefen deur die lugweg van die neus na die keelholte gedeeltelik te versper.

Die adenoïede help om infeksie te keer, maar wanneer hulle gereeld self geïnfekteer word, word hulle gewoonlik chirurgies verwyder, sonder enige noemenswaardige nagevolge. Dit word selde of ooit alleen verwyder. Slegs wanneer 'n mangeloperasie (tonselektomie) in ieder geval nodig is, word dit gelyktydig verwyder.

Sien ookwysig bron

Bronnelyswysig bron

Eksterne skakelswysig bron

  • "Anatomy diagram: 25420.000-1". Roche Lexicon - illustrated navigator. Elsevier. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2015.
  • Adenoids: What They Are, How To Recognize Them, What To Do For Them
  • Histology at usuhs.mil
  • Histology at udel.edu
  • /drtbalu otolaryngology online
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media