Zimbabwiese dollar

Die Zimbabwiese dollar was vanaf 1980 tot 12 April 2009 die geldeenheid van Zimbabwe.

20 Miljard (Engels: billion) Zimbabwiese Dollar-noot uitgegee tydens hiperinflasie in 2008
100 Biljoen (trillion) Zimbabwiese Dollar-noot uitgegee tydens hiperinflasie in 2009

Wisselkoerswysig

Voor die bekendstelling van die nuwe (sogenaamde derde) Zimbabwiese dollar op 1 Augustus 2008 het een Amerikaanse dollar 57 381 544 140 (sommige bronne gee 69 miljard aan) Zimbabwiese dollar gekoop. Die Reserwebank van Zimbabwe het op 30 Julie 2008 verklaar dat 10 nulle van die dollar se monetêre waarde geskrap sou word. Die nuwe dollar is dus teen 'n wisselkoers van een Amerikaanse dollar vir 6,56897 Zimbabwiese dollar bekend gestel (omdat 10 nulle geskrap is). Teen Donderdag 8 Augustus 2008 was een Amerikaanse dollar 8,66 Zimbabwiese dollar werd (ietwat swakker as die Suid-Afrikaanse rand), maar sedertdien het die eenheid verswak tot op 21 September 2008 toe een Amerikaanse dollar gelyk aan 94,7 Zimbabwiese dollar was. Met die 10 nulle bygereken, kom dit neer op 947 000 000 000 (947 miljard Zimbabwiese dollar vir een Amerikaanse dollar). Winkels het tot 31 Desember 2008 die ou sowel as die nuwe prys van goedere vertoon. Die nuwe banknote ($1, $5, $10, $20, $50, $100 en $500) het op 1 Januarie 2009 die enigste wettige banknote geword. Maar met die gedurige verswakking van die Zimbabwiese dollar, was selfs die $500-noot op 21 September 2008 net ZAR42,07 werd en die $1-noot net 8 Suid-Afrikaanse sent.

Op 13 September 2008 is buitelandse valuta tot wettige betaalmiddel as de facto-geldeenheid in Zimbabwe verklaar vanweë kontanttekorte en die waardeloosheid van die Zimbabwiese dollar.

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media