Zimbabwean African People's Union

Zimbabwe African People's Union (ZAPU) is 'n politieke party in Zimbabwe. Aanvanklik was dit 'n militante organisasie en politieke party wat vanaf sy stigting in 1961 tot in 1980 vir die nasionale bevryding van Zimbabwe geveg het. Hulle het in 1987 met ZANU–PF saamgesmelt.[1] In 2008 is die party herstig.

Zimbabwe African People's Union
ZAPU
Logo van die betrokke party.
ZAPU se vlag

LeierDumiso Dabengwa
Gestig8 November 2008 (huidige party)
17 Desember 1961 (historiese party)
IdeologieMarxisme-Leninisme
Webbladwww.zapu.org

Die party is op 17 Desember 1961 gevorm, 10 dae nadat die Rhodesiese regering die Nasionale Demokratiese Party (NDP) verban het. Die stigterslede was Joshua Nkomo as president, Parirenyatwa as onderpresident, Ndabaningi Sithole as voorsitter, Jason Moyo, Robert Mugabe as sekretaris van inligting en publisiteit en Leopold Takawira as eksterne sekretaris. ZAPU is in 1962 deur die wit Rhodesiese minderheidregering verban, en was later in 'n guerrilla-oorlog teen hulle gewikkel. Die gewapende vleuel van ZAPU, bekend as die Zimbabwe People's Revolutionary Army (ZIPRA), was onder bevel van generaal Lookout Masuku.

ZAPU het die Sowjetunie se ideologie om stedelike werkers te mobiliseer onderskryf, terwyl ZANU meer soos die Volksrepubliek China landelike kleinboere gemobiliseer het.

Verwysingswysig

  1. Sibanda, Eliakim M. The Zimbabwe African People's Union, 1961–1987: A Political History of Insurgency in Southern Rhodesia. Bladsy 1

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media