Zane Kirchner

Zane Kirchner (gebore in George op 16 Junie 1984) is 'n oud-Springbokrugbyspeler wat lank vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby gespeel het. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.

Zane KirchnerRugbyportaal
Zane Kirchner in 2013
Volle naamZane Kirchner
Geboortedatum16 Junie 1984 (1984-06-16) (39 jaar oud)
GeboorteplekGeorge, Suid-Afrika
Lengte1,84 m
Massa92 kg
SkoolPW Botha-kollege, George
BeroepProfessionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Heelagter, senter, vleuel
Springbokno.804
Professionele / senior klubs
JareKlub / spanWeds(pte)
2013–2017
2017–2019
2018
Leinster
Dragons
Bristol Bears
87
27
3
(65)
(24)
(0)
korrek soos op 28 Mei 2023.
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2003–2007
2007–2012
Griekwas
Blou Bulle
58
43
(177)
(34)
korrek soos op 28 Mei 2023.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2008–2013Bulls82(105)
korrek soos op 28 Mei 2023.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2009–2015Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika31(25)
korrek soos op 28 Mei 2023.

Kirchner gaan skool op PW Botha-kollege in sy tuisdorp en speel op losskakel vir die skoolspan; hy word eers op heelagter gekies tydens die 2002 Cravenweek. Hy begin sy provinsiale rugbyloopbaan by die Wildeklawer Griekwas, en draf 58 keer vir hul uit sedert sy Curriebekerdebuut in 2003 voordat hy na die Blou Bulle skuif in 2007. Hy maak sy debuut vir die Bulls[1] in 2008 en behaal 105 punte vir hul in 82 wedstryde.

Gedurende April 2013 word daar aangekondig dat Kirchner die Bulls verlaat om aan te sluit by die Ierse klub Leinster op 'n tweejaar-kontrak.[2] Hy het nie daarna weer teruggekeer na plaaslike rugby nie.

Op 7 Maart 2017 het Kirchner by die Dragons geteken vir die Walliese streek van die Pro 12-reeks vanaf die 2017–18 seisoen.[3]

Verwysingswysig

  1. "Kirchner signs for Bulls". SARugby.com. 8 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2009. Besoek op 4 Julie 2009.
  2. "Zane Kirchner verlaat die Bulle". Sport24 (in Engels). 22 April 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 22 April 2013.
  3. "Dragons sign Springboks utility back Zane Kirchner from Leinster". BBC Sport. 7 Maart 2017. Besoek op 22 Junie 2017.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media