Yukonrivier

Die Yukonrivier (Engels: Yukon River, Frans: Fleuve Yukon) is 'n groot wes-vloeiende rivier in Noord-Amerika. Dié rivier, met 'n lengte van 3 190 km (1 982 myl), is die vyfde langste rivier in Noord-Amerika en die mees westelike een. Yukonrivier beteken "Groot Rivier" of "Groot, wyd rivier" in die tale van die inheemse Amerikaanse bevolking, wat aan die stroomgebied van die rivier woon.[4] Dus is die naam Yukon net 'n Anglisisme van die Gwich'in-woord Yu-kun-ah ("Groot Rivier"). Naburige Eerste Nasies - soos die Koyukon of die Deg Hit'an - het die rivier ook Yookkene ("Groot, wyd rivier") of Yukkhane ("Groot Rivier") genoem.

Yukonrivier
Die Yukonrivier naby Carmacks
Die Yukonrivier naby Carmacks
Die Yukonrivier naby Carmacks

Die stroomgebied van die Yukonrivier

OorsprongRotsgebergte, Brits-Columbië (Kanada)
MondingAlaska, VSA
Beringsee
StroomgebiedBrits-Columbië, Yukon (Kanada) en Alaska (VSA)
Lengte3 190 km (1 982 myl)[1][2]
Oorspronghoogte731 m (2 192 voet)
Mondinghoogte0 m
Gemiddelde afloop6 430 m³/s (227 000 ft³/s)[3]
Stroomgebiedopp.854 700 km² (330 000 myl²)[3]
Kaart van die Yukonrivier-bekken in Noord-Amerika
Kaart van die Yukonrivier-bekken in Noord-Amerika
Die Yukonrivier in die Yukon-Charley Rivers National Preserve
Die Yukonrivier by die Five Finger Rapids

Die Yukonrivier ontspring in die Llewellyn-gletser by die Atlinmeer in die Rotsgebergte in die Kanadese provinsie Brits-Columbië net suid van Yukon se grens. Aansluitend vloei die rivier in 'n noordwestelike rigting deur dié gebied, wat na die rivier genoem is. Net wes van Yukon se hoofstad, Whitehorse, kruis die Yukonrivier die Kanadees-Amerikaanse grens en vloei in 'n westelike rigting deur die deelstaat Alaska, voordat die rivier in 'n uitgestrekte delta in die Beringsee uitmond. Die stroomgebied van die Yukonrivier is 25% groter as die oppervlakte van die deelstate Texas of Alberta.

Verwysingswysig

  1. (en) "Yukon River". Encyclopædia Britannica. URL besoek op 21 Februarie 2015. [dooie skakel]
  2. "Yukoninfo.com" (in Engels). Yukoninfo.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2013. Besoek op 21 Februarie 2015.
  3. 3,0 3,1 Brabets, Timothy P; Wang, Bronwen; Meade, Robert H. (2000). "Environmental and Hydrologic Overview of the Yukon River Basin, Alaska and Canada" (PDF) (in Engels). United States Geological Survey. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 21 Februarie 2015.{{cite web}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  4. (en) YUKON RIVER HYDROLOGY Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media