Xhariep-distriksmunisipaliteit

Suid-AfrikaXhariep
Kaart van Suid-Afrika wat Xhariep in Vrystaat aandui
ProvinsieVrystaat
TipeDistriksmunisipaliteit
Munisipale kodeDC16
Plaaslike munisipaliteiteLetsemang, Mohokare, Naledi, Kopanong
HoofstadTrompsburg
BurgemeesterIrene Mehlomakhulu (ANC)
Grootste taleAfrikaans (37,09%), Sotho (37,08%), Xhosa (19,85%)
Oppervlakte34 249 km²
Bevolking135 225 (2001)

Die Xhariep-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in Trompsburg. Eweveel inwoners in die munisipale gebied is Afrikaans- en Sothosprekend (37,1% elk). Die munisipaliteit se kode is DC16.

"Xhariep" (Gariep) is Griekwa vir die Oranjerivier.

Geografiewysig

Verwelkomingsteken waar die Oranjerivier in die rigting van die Xhariep-distriksmunisipaliteit oorgesteek word

Burewysig

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteitewysig

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteitKodeBevolking%Algemeenste
taal
KopanongFS16249 17133.6%Sotho, Afrikaans
LetsemengFS16138 62826.4%Afrikaans
MohokareFS16334 14623.4%Sotho
NalediFS17124 31416.6%Sotho

Dorpewysig

Demografiewysig

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

TaalBevolking%
Afrikaans50 16237.09%
Suid-Sotho50 15237.08%
Xhosa26 85119.85%
Tswana6 2454.62%
Engels8650.64%
Zoeloe3400.25%
Swazi1620.12%
Tsonga1530.11%
Noord-Sotho1400.10%
Ander930.07%
Ndebele670.05%
Venda330.02%

Geslagwysig

GeslagBevolking%
Vroulik68 73550.82%
Manlik66 51849.18%

Etniese groeperingwysig

Etniese groeperingBevolking%
Swart100 94574.63%
Kleurling21 89516.19%
Blank12 3559.13%
Asiaties580.04%

Ouderdomwysig

OuderdomBevolking%
00 - 0413 2169.77%
05 - 0914 64010.82%
10 - 1415 61311.54%
15 - 1914 96211.06%
20 - 2411 7088.66%
25 - 2910 5847.83%
30 - 3410 0027.40%
35 - 398 9526.62%
40 - 447 7425.72%
45 - 496 4874.80%
50 - 545 5344.09%
55 - 594 1753.09%
60 - 643 7842.80%
65 - 693 0072.22%
70 - 741 8981.40%
75 - 791 2900.95%
80 - 849700.72%
85 - 894440.33%
90 - 941570.12%
95 - 99620.05%
100 plus260.02%

Politiekwysig

Verkiesingsuitslaewysig

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2021.

  • Bevolking 18 en ouer: 82 604 [61.07% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 31 088 [31.85% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 52.15% van die persentasie van die stemgeregtigdes
PartyStemme%
ANC20 02666.37%
DA4 35314.43%
EFF4 05513.44%
VF+1 4384.77%
ATM1590.53%
United Residents Front1400.46%
en vele kleiner partye??
Totaal30 171100.00%

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media