XBIZ-prys

Die XBIZ-pryse word jaarliks toegeken aan individue, maatskappye, akteurs en produkte wat ’n belangrike rol gespeel het in die groei en sukses van volwassevermaak.[1] Dit word deur die uitgewer en stigter van XBIZ, Alec Helmy, beskryf as "gebore uit die bedryf se behoefte aan ’n toekenningsgeleentheid wat nie net alle fasette van die bedryf insluit nie, maar een wat dit in ’n professionele lig voorstel en met klas huldig".[2]

Jenna Jameson, ’n gereelde wenner.
James Deen, wat ook al verskeie kere gewen het.
        XBIZ-pryse       

Die XBIZ-trofee.
Die XBIZ-trofee.
Toegeken virUitmuntendheid in volwassevermaak
BorgXBIZ
LandVSA
Eerste toekenning2003
Webtuistexbizawards.xbiz.com

Oorsigwysig

Die pryse word deur die pornografiese vaktydskrif XBIZ georganiseer[3] en is in 2003 die eerste keer toegeken.[4] Die benoemings word deur kliënte gedoen en die wenners deur XBIZ-personeel, bedryfskollegas en deelnemende organisasies gekies.[5] Die pryse is aanvanklik vir uitmuntendheid in die die aanlyn volwassebedryf geskep, maar in onlangse jare word videokategorieë ingesluit.[6]

Die XBIZ-pryse is al vergelyk met die Golden Globes in die hoofstroomrolprentbedryf.[7] Die getal pryse het oor die jare vermeerder totdat daar sedert 2014 meer as 150 kategorieë is.[2]

Verwysingswysig

  1. "XBIZ Awards – Recognizing Excellence in Adult Entertainment" (in Engels). XBIZ. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Desember 2008. Besoek op 3 Januarie 2009.
  2. 2,0 2,1 "XBIZ Awards - History" (in Engels). XBIZ. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2019. Besoek op 10 Junie 2014.
  3. "La. porn star and Senate hopeful arrested" (in Engels). NBC News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 6 April 2013.
  4. "XBIZ Awards 2009 Official Nominees Announced" (in Engels). XBIZ. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2017. Besoek op 12 April 2008.
  5. Sherri L. Shaulis (8 Februarie 2008). "Web, Studio Winners Announced At XBiz Awards" (in Engels). AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2010. Besoek op 11 Januarie 2009.
  6. David Sullivan (5 Desember 2008). "XBIZ Announces 2009 Award Nominees" (in Engels). AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2009. Besoek op 11 Januarie 2009.
  7. "XBIZ Awards 2010: Red Carpet" (in Engels). LAist. 25 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 November 2017. Besoek op 10 Junie 2014.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media