Windsorton

Windsorton (voorheen Hebron) is 'n landboudorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die Vaalharts-besproeiingskema geleë op die oewer van die Vaalrivier.

Windsorton
Windsorton is in Noord-Kaap
Windsorton
Windsorton
 Windsorton se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°20′S 24°43′O / 28.333°S 24.717°O / -28.333; 24.717Koördinate: 28°20′S 24°43′O / 28.333°S 24.717°O / -28.333; 24.717
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikFrances Baard
MunisipaliteitDikgatlong
Stigting1934
Oppervlak
 • Totaal51,1 km2 (19,7 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 250
 • Digtheid122/km2 (320/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.2%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense26.4%
 • Swart mense67.5%
 • Ander3.2%
Taal (2011)
 • Tswana55.2%
 • Afrikaans36.5%
 • Engels1.9%
 • Ndebele1.9%
 • Ander4.6%
Poskode (strate)
8510
Poskode (posbusse)
8510
Skakelkode053
WebwerfWindsorton op www.northerncape.org

Geskiedeniswysig

Die dorp is aanvanklik gestig as 'n sendingstasie genaamd Hebron. Nadat diamante egter in die omgewing ontdek is het prospekteerders dit toegestroom en die dorp het in 'n delwerskamp ontaard.

Die dorp is later vernoem na PF Windsor, die oorspronklike eienaar van die grond, wat baie bygedra het tot die ontwikkeling van die dorp.

Daar word reeds in 1891 na die dorp as Windsorton verwys in die doopinskrywing van Barkly-Wes se St. Mary's Anglikaanse Kerk met die doop van Martha Emily BROOKS op 7 AUG 1891. Volgens haar doopinskrywing is sy op 14 JUL 1891 te Windsorton gebore.[2]

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Windsorton en Kutlwano tydens die 2011-sensus.
  2. Doop van Martha Emily BROOKS op 7 AUG 1891 te St. Mary's Anglikaanse Kerk, Barkley-Wes.https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-GT7T-976N?i=448&wc=SFV7-4WB%3A44975801%2C52325201%2C58992401%2C59073501&cc=1468076
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media