William Thomson, 1ste Baron Kelvin

(Aangestuur vanaf William Thomson)

William Thomson, 1st Baron Kelvin, OM, GCVO, PC, FRS, FRSE; 26 Junie 1824 – 17 Desember 1907), 'n Ulster-Skot[1][2] Wiskundige fisikus en ingenieur is in Belfast 1824 gebore. By die Universiteit van Glasgow het hy belangrike navorsing op die gebied van wiskundige analise van elektrisiteit en die formulering van die eerste en die tweede wette van termodinamika Hy het saam met Hugh Blackburn, die professor van wiskunde gewerk.

Lord Kelvin
William Thomson, 1ste Lord Kelvin

GeboortenaamWilliam Thomson
Gebore(1824-06-26)26 Junie 1824
Belfast, Ierland, Verenigde Koninkryk
Oorlede17 Desember 1907 (op 83)
Largs, Ayrshire, Scotland, United Kingdom
BlyplekBelfast; Glasgow; Cambridge
NasionaliteitBrits
Instelling(s)Universiteit van Glasgow
Alma materRoyal Belfast Academical Institution
Universiteit van Glasgow
Peterhouse, Cambridge
Ander akademiese adviseur(s)William Hopkins
Ander bekende student(e)William Edward Ayrton
William Murray Morrison
Bekend virJoule–Thomson effek
Thomson effek
Spieël galvanometer
Kelvin–Voigt materiaal
Kelvin golf
Kelvin–Helmholtz instabiliteit
Kelvin-Helmholtz-meganisme
Kelvin–Helmholtz luminosity
Kelvin-transformasie
absolute nul
Kelvin se sirkulasie stelling
Kelvin–Stokes stelling
Kelvin brug
Vier-terminale sensing
Kelvin vergelyking
Kelvin-Varley deler
Magnetoresistance
Die naam 'kinetiese energie' ontwikkel
Beïnvloed deurJohn Pringle Nichol
Humphry Davy
Julius Robert von Mayer
Henri Victor Regnault
Invloed opAndrew Gray
ToekenningsEerste Smith's Prize (1845)
Royal Medal (1856)
Keith Medal (1864)
Matteucci Medal (1876)
Albert Medal (Royal Society of Arts)
Handtekening
notasDit word geglo dat "PNP" in sy handteking 'n afkorting vir "Professor of Natural Philosophy" was. Hy het ook onder die bynaam "P. Q. R." geskryf

Die Kelvintemperatuurskaal word in sy eer so genoem. Hierdie skaal gebruik absolute nul as sy nul punt. Al is absolute nul tydens sy lewe al bekend, het hy dit gemeet en 'n waarde van −273.15 grade Celsius gekry.

Hy kry die titel "Baron Kelvin" in 1892 te erkenis van sy wetenskaplikke werk in termodinamika en ook vir sy sy teenkanting teen Ierse selfregering (Home Rule). Die naam "Kelvin" is afgelui van die Kelvin-rivier wat langsaan sy labratorium by die Universiteit van Glasgow gevloei het.[3][4][5]

Verwysingswysig

  1. Grabiner, Judy (2002). "Creators of Mathematics: The Irish Connection (book review)" (PDF). Irish Math. Soc. Bulletin. 48: 67. Besoek op 27 Junie 2016.
  2. [1] Encyclopaedia Britannica
  3. Kelvin and Ireland Raymond Flood, Mark McCartney and Andrew Whitaker (2009) J. Phys.: Conf. Ser. 158 011001
  4. Randall, Lisa (2005). Warped Passages. New York: HarperCollins. p.162
  5. "Hutchison, Iain "Lord Kelvin and Liberal Unionism"" (PDF) (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2011. Besoek op 29 Oktober 2011.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media