Willem van Oranje

Willem I, Prins van Oranje (24 April 153310 Julie 1584), ook bekend as Willem die Swyger of Willem die Stille[1][2][3] of meer algemeen bekend as Willem van Oranje, was die hoofleier van die Nederlandse Opstand teen die Spaanse Habsburgs, wat die oorsaak was van die Tagtigjarige Oorlog (1568–1648) en gelei het tot die formele onafhanklikheid van die Verenigde Provinsies in 1581. Hy is gebore uit die Huis van Nassau as Hertog van Nassau-Dillenburg. Hy het in 1544 die Prins van Oranje geword en is daardeur die stamvader van die Huis van Oranje-Nassau en die voorganger van die monargie van die Nederlande. Hy is binne Nederland ook bekend as 'Vader van die Vaderland'.

Willem I
Prins van Oranje
Willem van Oranje
Willem van Oranje, Adriaen Thomasz Key, c.  1570–84

Voorafgegaan deurRené van Châlon
Opgevolg deurPhilip Willem, Prins van Oranje

Stadhouer van Holland, Zeeland, Utrecht, Friesland

Stadhouer van Holland, Zeeland en Utrecht
MonargPhilip II van Spanje
Opgevolg deurMaximilien de Hénin-Liétard

Stadhouer van Holland, Zeeland en Utrecht
Voorafgegaan deurMaximilien de Hénin-Liétard
Opgevolg deur
  • Holland en Zeeland: Maurice, Prins van Oranje
  • Utrecht: Adolf van Nieuwenaar

Stadhouer van Friesland
Opgevolg deurWillem Louis, Graaf van Nassau-Dillenburg

Persoonlike besonderhede
Gebore24 April 1533
Dillenburg, Graafskap van Nassau, Heilige Romeinse Ryk
Sterf10 Julie 1584 (op 51)
Delft, Graafskap van Holland, Nederlandse Republiek
Ouers*Willem I, Hertog van Nassau-Dillenburg
  • Juliana van Stolberg
Kind(ers)16
ReligieLuthers (1533–44), Rooms Katoliek (1544–73), Calvinis (1573–84)

Willem was 'n vermoënde edelman en het oorspronklik die Habsburgs gedien as lid van die hof van Margaret van Parma, goewerneur van die Spaanse Nederlande. Hy was ongelukkig met die sentralisasie van politieke mag weg van die plaaslike klasse, asook met die Spaanse vervolging en onderdrukking van Nederlandse Protestante. Hy het derhalwe by die Nederlandse opstand aangesluit en teen sy voormalige meesters gedraai. Hy was die mees invloedryk en polities bedrewe van die rebelle en het die Nederlanders tot verskeie suksesse gevoer tydens die oorlog teen die Spanjaarde. Hy is in 1580 deur die Spaanse koning voëlvry verklaar en is in 1584 deur Balthasar Gérard (ook "Gerardts" gespel) in Delft vermoor.

Verwysingswysig

  1. vertaal uit die Nederlandse "Willem de Zwijger"
  2. William The Taciturn L. Abelous, vertaal deur J.P. Lacroix, Nelson&Phillips, New York, 1872. In die Library of Congress [1] onder die onderwerp "William I, Prince of Orange (1534–1584) gekatalogiseer
  3. John Whitehead Historian, Oxford, Oriel College, weblog-bladsy omtrent Willem I Once I was a clever boy

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media