Willem Jacobus Viljoen

Dr. Willem Jacobus Viljoen (1869 – 1929) was 'n Suid-Afrikaanse opvoedkundige en pioneer van die Afrikaanse Taal. Hy is in 1869 op Richmond gebore. Hy ontvang opleiding in Suid-Afrika, aan die Universiteit van Leiden en in Straatsburg, waar hy 'n tesis geskryf het oor die oorsprong van die Afrikaanse taal. In 1894 word hy aangestel as professor in Moderne Tale aan die Victoria-Kollege, tans die Universiteit van Stellenbosch waar hy bly tot in 1910. Vanaf 1897 was hy een van die vernaamste leiers van die Afrikaanse Taalbond en het hy daartoe bygedra om die spelling van Hollands in Suid-Afrika te vereenvoudig. Hy was saam met Hubertus Elffers mederedakteur van 'n Engels-Hollandse en Hollands-Engelse woordeboek.

in 1910 word hy die Direkteur van Onderwys van die Oranje-Vrystaat gevolg deur 'n soortgelyke aanstelling in 1918 in die Kaapprovinsie. Hy word ook vise-kanselier van die Universiteit van Suid-Afrika aangestel. Die volgende jaar word hy voorsitter van die Naturelle-onderwyskommissie. Hy is in 1929 oorlede.

Werkewysig

Bronwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media