Wildegranaat

Die wildegranaat (Burchellia bubalina)[1] is 'n monotipiese genus in die Rubiaceae familie. Die genus het neet een spesie, viz. Burchellia bubalina, wat endemies is aan Suider-Afrika.[2]

Wildegranaat
'n Wildegranaat in die Wolkberg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Asterids
Orde:Gentianales
Familie:Rubiaceae
Genus:Burchellia
R.Br.
Spesie:
B. bubalina
Binomiale naam
Burchellia bubalina
(L.f.) Sims, (1822)
Sinonieme
  • Lonicera bubalina L.f.
  • Burchellia capensis R.Br.
  • Burchellia kraussii Hochst.
  • Burchellia major Heynh.
  • Burchellia parviflora Lindl.
  • Burchellia speciosa Heynh.
  • Canephora capitata Willd.
  • Cephaelis bubalina (L.f.) Pers.
  • Cinchona capensis Burm. ex DC.
  • Genipa capensis (R.Br.) Baill.
Skets.

Die klein boompie of struik is wydverspreid aan die oostelike en suidelike gedeeltes van die land. Die boompie groei in woude, oop boswêreld, grasveld en moerasse. Die aanskoulike blomme is tot 25 mm lank en is reukloos. Hulle bevat nogtans groot hoeveelhede nektar wat die voëls lok. Die boom se FSA-nommer is 688.

Die boom se bas en wortels word medisinaal aangewend.

Sien ookwysig

Bronwysig

Verwysingswysig

  1. Dlamini MD (Februarie 2005). "Burchellia bubalina (L.f.) Sims". plantzafrica (in Engels). SANBI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2016. Besoek op 24 Januarie 2016.
  2. "Burchellia bubalina". World Checklist of Selected Plant Families. Royal Botanic Gardens, Kew. Besoek op 18 September 2015.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media