WikiWoordeboek

(Aangestuur vanaf Wikiwoordeboek)
WikiWoordeboek
Wiktionary-logo-af.svg
Tipe webbladWiki
Taal(e)Meertalig
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia-stigting
Huidige statusAktief
URLaf.wiktionary.org

WikiWoordeboek (Engels: Wiktionary) is 'n susterprojek van Wikipedia wat streef om 'n vrye meertalige wiki-woordeboek te skep. Die woordeboek bevat 'n lys van woorde met omskrywings, etimologieë, uitsprake en aanhalings.

Die Engelse WikiWoordeboek word op 12 Desember 2002 begin. Die meeste ander WikiWoordeboeke is op 1 Mei 2004 begin.

Grootste WikiWoordeboeke

Die grootste WikiWoordeboeke (volgens aantal inskrywings in alle tale) is:

  1. Die Franse WikiWoordeboek
  2. Die Engelse WikiWoordeboek
  3. Die Turkse WikiWoordeboek
  4. Die Vietnameese WikiWoordeboek
  5. Die Russiese WikiWoordeboek
  6. Die Ido WikiWoordeboek ('n Kunsmatige taal)
  7. Die Sjinese WikiWoordeboek
  8. Die Griekse WikiWoordeboek
  9. Die Tamilse WikiWoordeboek
  10. Die Poolse WikiWoordeboek

Al hierdie weergawes het almal meer as 100 000 inskrywings. Die Nederlandstalige weergawe het in Oktober 2017 ongeveer 626 954 inskrywings terwyl die Afrikaanse een ongeveer 16 137 inskrywings het.[1]

Verwysings

Eksterne skakels


Wikimedia Stigting 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia


WikiWoordeboek

WikiWoordeboek (Engels: Wiktionary) is \'n susterprojek van Wikipedia wat streef om \'n vrye meertalige wiki-woordeboek te skep. Die woordeboek bevat \'n lys van woorde met omskrywings, etimologieë, uitsprake en aanhalings.