Wikivoyage

Wikivoyage
Wikivoyage-Logo-v3-icon.svg
Wikivoyage Splash.png
Tipe webbladWiki
Taal(e)Veeltalig
RegistrasieOptioneel
EienaarWikimedia Stigting
Huidige statusAktief
URLhttp://www.wikivoyage.org/

Wikivoyage is 'n vrye reisgids op die Internet met bestemmings, onderwerpe en taalgidse wat deur onbetaalde outeurs geskryf is. Die naam van die webtuiste is 'n samevoeging van die woorde "wiki", 'n sagtewareprogram wat mense toelaat om teks te publiseer en te wysig, en "voyage", die Franse en Engelse woord vir reis. Die inhoud word, net soos Wikipedia, onder die Creative Commons Erkenning-InsgelyksDeel-lisensie gepubliseer.

Eksterne skakels

Wikimedia Stigting 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

🔥 Top keywords:

Wikivoyage

Wikivoyage is \'n vrye reisgids op die Internet met bestemmings, onderwerpe en taalgidse wat deur onbetaalde outeurs geskryf is. Die naam van die webtuiste is \'n samevoeging van die woorde wiki, \'n sagtewareprogram wat mense toelaat om teks te publiseer en te wysig, en voyage, die Franse en Engelse woord vir reis. Die inhoud word, net soos Wikipedia, onder die Creative Commons Erkenning-InsgelyksDeel-lisensie gepubliseer.